Lazy Grapes
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantrylaan 684, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Lazy Grapes is 'n selfsorghuis in die wildreservaat in Marlothpark. Dié dorp is 'n gewilde oorslaapplek vir toeriste wat op pad is na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek. Gaste wat hier oorslaap mag dalk net 4 van die Groot Vyf raaksien.
Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n solderarea. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die solder het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die derde badkamer het 'n hoekbad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei, en die leefarea het 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 10. Daar is braaigeriewe in die lapa. Die lapa lei na 'n swembadarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaanroetes in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
ERIKA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Olifantrylaan 684, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lazy Grapes het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantrylaan 684, Marlothpark, 1321, Mpumalanga