Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Leopard Forest Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Lazy Leopard Forest Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leon R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Perfek.

Ja, ek het lekker gebly.

Francois J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Pragtige ligging en puik diens. Sal definitief aanbeveel.

Ja, ons het baie lekker gebly.

Neil S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil S

The best romantic getaway.

Lovely romantic getaway in the forest.

Lisa L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L

Iets besonders.

Dit was werklik 'n ondervinding. Ons kan nie wag om terug te gaan nie. Dit was skoon, gerieflik, gasvrou was lieflik en die uitsig iets besonders.

Gert H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Baie lekker, dankie.

Sal beslis weer daar wil oorbly.

Mark K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K

Peaceful and very beautiful.

This is a beautiful little cabin with a stunning view and everything you need to relax and enjoy the Knysna forest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en baie mooi.

Dit is 'n pragtige klein huisie met 'n asemrowende uitsig en alles wat jy nodig het om te ontspan en die Knysna-woud te geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stephan C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C

Baie rustig met baie mooi oggende oor die woud.

'n Fantastiese wegbreek waar mens natuurlewe kan geniet. Sonopkoms en sonondergange was baie mooi oor die woud.

Selma L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Selma L

Pragtige natuurskoon, uitsig bietjie belemmer met opgegroeide bosse en bome.

Forest Moon is baie privaat en ideaal vir 'n honeymoon. Die pad voor Lazy Leopard is bietjie besig met voertuie wat in rigting na Rheenendal ry. Baie skoon en netjiese verblyf.

Jolinda C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolinda C

Asemrowend!

Pragtige plekkie. Ons het heerlik gerus in die Knysna bos en Lazy Leopard is die perfekte plek om die natuur te ervaar! Dankie vir die netjiese huisie met als wat mens nodig het! Ons sien julle gou weer.

Amanda L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Pragtige en romantiese verblyf met wonderskoon uitsig oor die woud.

Perfekte wegbreek vir die naweek net 'n klipgooi van die bos en Knysna af.

Andre V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Ongelooflik.

Alles was perfek en skoon. Die akkommodasie en die uitsig was ongelooflik en die ontvangs uitstekend. Sal weer daar wil oornag en sal definitief dit aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendalweg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1abd6771ea62ea2f275802a3b7b2ddb3d0873d7e4ad788e54ece9102370d3b61d52f096a748d05802f2cf45d98f6a7f034f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Rheenendal Road Rheenendal 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.988126756687 22.978667020798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang