Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Leopard Forest Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Leon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfek. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Pragtige ligging en puik diens. Sal definitief aanbeveel. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

The best romantic getaway. Lovely romantic getaway in the forest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Iets besonders. Dit was werklik 'n ondervinding. Ons kan nie wag om terug te gaan nie. Dit was skoon, gerieflik, gasvrou was lieflik en die uitsig iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie lekker, dankie. Sal beslis weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Rustig en baie mooi. Dit is 'n pragtige klein huisie met 'n asemrowende uitsig en alles wat jy nodig het om te ontspan en die Knysna-woud te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Baie rustig met baie mooi oggende oor die woud. 'n Fantastiese wegbreek waar mens natuurlewe kan geniet. Sonopkoms en sonondergange was baie mooi oor die woud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2020

Pragtige natuurskoon, uitsig bietjie belemmer met opgegroeide bosse en bome. Forest Moon is baie privaat en ideaal vir 'n honeymoon. Die pad voor Lazy Leopard is bietjie besig met voertuie wat in rigting na Rheenendal ry. Baie skoon en netjiese verblyf.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jolinda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Asemrowend! Pragtige plekkie. Ons het heerlik gerus in die Knysna bos en Lazy Leopard is die perfekte plek om die natuur te ervaar! Dankie vir die netjiese huisie met als wat mens nodig het! Ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2018

Pragtige en romantiese verblyf met wonderskoon uitsig oor die woud. Perfekte wegbreek vir die naweek net 'n klipgooi van die bos en Knysna af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendalweg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1abd6771ea62ea2f275802a3b7b2ddb3d0873d7e4ad788e54ece9102370d3b61d52f096a748d05802f2cf45d98f6a7f034f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Rheenendal Road Rheenendal 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.988126756687 22.978667020798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang