Lazy Leopard Forest Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Leon R - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek.
Francois J - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging en puik diens. Sal definitief aanbeveel.
Neil S - Des 2023
Algehele gradering
The best romantic getaway.
Lisa L - Des 2022
Algehele gradering
Iets besonders.
Gert H - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Mark K - Jul 2021
Algehele gradering
Peaceful and very beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en baie mooi.
Dit is 'n pragtige klein huisie met 'n asemrowende uitsig en alles wat jy nodig het om te ontspan en die Knysna-woud te geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stephan C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig met baie mooi oggende oor die woud.
Selma L - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, uitsig bietjie belemmer met opgegroeide bosse en bome.
Jolinda C - Mei 2018
Algehele gradering
Asemrowend!
Amanda L - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige en romantiese verblyf met wonderskoon uitsig oor die woud.
Andre V - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rheenendalweg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang