Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Leopard Forest Retreat

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendalweg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lazy Leopard Forest Retreat bied romantiese selfsorgkothuise en vakansie-chalets op die Rheenendal Ramble, Tuinroete. Die eiendom is teen die agtergrond van die Outeniekwaberge en kyk uit oor die Knysna-woud.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat geskik is vir 'n paartjie. Elke eenheid is volledig toegerus om gerieflike verblyf te verseker. Daar is kombuisgeriewe om maaltye voor te berei en elke eenheid het 'n braai-area.

Volledige privaatheid met 'n pantoffelbad buite op die dek. Wonderlike uitsigte en natuurervaring.

Lazy Leopard en sy omgewing bied 'n verskeidenheid doendinge soos boswandelings, swembad en voëlkyk.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Lazy Leopard Forest Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rheenendalweg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lazy Leopard Forest Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheenendalweg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1abd6771ea62ea2f275802a3b7b2ddb3d0873d7e4ad788e54ece9102370d3b61d52f096a748d05802f2cf45d98f6a7f034f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Rheenendal Road Rheenendal 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.988126756687 22.978667020798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang