Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Likkewaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Lazy Likkewaan
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Carola K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola K

'n Baie aangename ervaring, met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Aangename blyplek met alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en skoon.

Clifford P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford P

Perfek vir 'n oornagverblyf!

Die Lazy Likkewaan was die perfekte plek vir 'n oornagverblyf. Die beddens was gemaklik en die diens was vriendelik en persoonlik.

George V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Excellent.

Friendly host, good service and added extra convenience with the solar powered lights and a place to charge one's phone made the stay excellent.

Alta V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Baie vriendelike ontvangs. Skoon en lekker oorgeslaap.

Ons het goed gerus. Gasheer is gretig om jou tegemoet te kom.

Jacomien T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacomien T

Goed genoeg.

Net oorgeslaap vir een nag.

Rudi K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K

Moeilik om die klerekas te gebruik.

Moet dalk die bed skuif om meer plek te maak voor die klerekas.

Jobst B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jobst B

Great stay. Our host went out of his way to make us feel welcome.

We were warmly greeted by our friendly host and found the lodging in good and clean order. Our only suggestion is to consider providing WiFi.

Sandra M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M

Recommended to me as ideal stop-over to break my journey. And recommendation was spot on.

Clean, basic, spacious and more than sufficient facilities. Andy was welcoming, warm and kind. The only thing missing was Eskom. I had my own mozzie spray but thought that if I hadn't, I would have been miserable. There are squadrons of mozzies in the region after good rains.

Cristelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cristelle D

Gerieflik, skoon en rustig.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese plekkie. Eienaar uit sy pad gegaan om ons te help met die water wat afgaan gedurende kragonderbekings Goeie nagrus gehad.

Christelle L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle L

Onverwags.

Ons het nie beplan om in Smithfield te eindig nie, maar nou ja. Lazy Likkewaan was onmiddelik beskikbaar en het alles wat jy nodig het om te oornag. Ons is baie gasvry ontvang en selfs 'n vinnige aandete aangebied nadat die dorp se winkels al toe was Sondagaand. Dit was baie waardeer.

Francois B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Heerlik netjies en skoon met 'n vriendelike gasheer.

Dit is 'n netjiese en veilige oornagplekkie.

Ria V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Baie vriendelike ontvangs. Alles wag pragtig voorberei.

Goeie waarde vir geld, and veilige parkeerplek reg voor jou deur.

Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 36, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf72fba12c62afb17376490cf6c99b3ad71badc02a20081a10fc23a1d3f1c4fdc5708fc3c415cdc210473fa5015df50261fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 36 Voortrekker Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.213406891776 26.527755260468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang