Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Likkewaan

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 36, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lazy Likkewaan bied gerieflike selfsorgverblyf in Smithfield, Vrystaat. Die dorp is 'n gewilde oorslaapplek vir reisigers op die N6-hoofweg.

Verblyf word in 3 gerieflike woonstelletjies aangebied. Twee van die eenhede bied slaapplek aan 3 gaste en die ander eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenhede het elkeen 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het ook 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware, 'n etenstafel en stoele. Daar is ook 'n TV met DStv in elke eenheid en ingeboude braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carola K
5.0
'n Baie aangename ervaring, met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasheer. Aangename blyplek met alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en skoon.
Apr 2024
Clifford P
5.0
Perfek vir 'n oornagverblyf! Die Lazy Likkewaan was die perfekte plek vir 'n oornagverblyf. Die beddens was gemaklik en die diens was vriendelik en pe...
Sien meer
Des 2023
George V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Friendly host, good service and added extra convenience with the solar powered lights and a place to charge one's phone made...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Alta V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie vriendelike ontvangs. Skoon en lekker oorgeslaap. Ons het goed gerus. Gasheer is gretig om jou tegemoet te kom.
Jan 2024
Rudi K
Saam met lewensmaat
4.8
Moeilik om die klerekas te gebruik. Moet dalk die bed skuif om meer plek te maak voor die klerekas.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 36, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Lazy Likkewaan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Smithfield Vrystaat
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 36, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf72fba12c62afb17376490cf6c99b3ad71badc02a20081a10fc23a1d3f1c4fdc5708fc3c415cdc210473fa5015df50261fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 36 Voortrekker Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.213406891776 26.527755260468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang