Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Lizard Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joyce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Lazy Lizard Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Lindie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie M

Pragtige plek maar ongelukkig word hy nie meer behoorlik in stand gehou nie.

Geboek vir die spa bad. Baie teleurgesteld! Hy werk nie. Daar was net 1 koffie sakkie en net 1 waterbotteltjie. Ons was twee persone. Gordyne heel uitgehak bo by die rail. Verbygangers kon binne kyk. Baie teleurstellend!

Marnelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnelle S

Baie goed geleë om rugby te gaan kyk!

Ons het gestap na die stadion. Dit was 'n veilige omgewing. Alles was skoon en netjies. Lekker gebraai en gekuier.

Carlien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carlien V

Dit was wonderlik, al downfall was die feit dat die spabad nie gewerk het nie. Verder het hulle die kamer ongelooflik mooi gemaak.

Hulle het die kamer presies opgemaak soos 11 jaar terug met ons huweliksnag. Was nou waarlik 'n trip down memory lane soos ons gevra het. Ontbyt was heerlik en dis heerlik stil al is dit so naby Mimosa Mall.

Heinrich H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H

Het baie lekker gebly.

Dis die ideale plek om te bly as jy funksies by Grey wil bywoon.

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henrystraat 109, Park-Wes, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd88913e263118abc10c194d8afc5f33d28ead80e310804526734f18b6507662c03c208d60ca869066ef2fed27f56a684a000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 109 Henry Street Park West 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.111159583158 26.199928093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang