Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Lodge

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 10 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossel-keeromstraat 5, Pelgrimsrust, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Lazy Lodge is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis aan die buitewyke van Pelgrimsrust, Paternoster. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie aan die Weskus aangesien daar 'n uitnodigende swembad op die perseel is wat ideaal is vir die somer.

Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea, kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n ontbyttafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om etes saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met oorgenoeg buitesitplek en 'n gasbraai. Dit is 'n wonderlike plek vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n mooi uitsig het. Hierdie stoep lei na die uitnodigende swembad waarin gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mossel-keeromstraat 5, Pelgrimsrust, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R2 400 R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossel-keeromstraat 5, Pelgrimsrust, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc512206ee3e3c3218eac5c515a42df33a5c57dffaafdad89eae58415debb5d2dc3aaf3ebc9a2a32e66ba28f9dc8ac8e03850?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 5 Mossel Close Pelgrimsrust 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.820179 17.89233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang