Lazy Rhino and Hide-Away Linden
Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedestraat 56, Linden, 2195, Gauteng
-
Vanaf
R904R814 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lazy Rhino and Hide-Away Linden is in Linden geleë en bied ruim en gerieflike sonkrag-aangedrewe selfsorgverblyf met 'n rugsteunbatterystelsel. Dis ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Verblyf word in 2 eenhede, Lazy Rhino en Hide-Away gebied. Lazy Rhino beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 baba. Hide-Away beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 'n dubbelbed. Die badkamers het elk óf 'n bad en 'n stort óf 'n bad met 'n handstort.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het 'n leefarea met 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Elke eenheid lei na 'n tuin met buitesitplek en Lazy Rhino het 'n swembad. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Elke eenheid het 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Charmaine Lee Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Tweedestraat 56, Linden, 2195, Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweedestraat 56, Linden, 2195, Gauteng