Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Ways Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 139

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 46 resensies vir Lazy Ways Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
John L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Nice

Very nice cottage with a great view. The owners put a lot of thought into the layout and was very helpful. Will definitely stay again.

Franzette B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzette B

Rustig, ongelukkig te kort. Sal weer gaan.

Gevoel soos home away from home. Lekker gerus en heerlik gebraai!

Quinton V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton V

Deurmekaar maar baie lekker.

Ons sal weer moet kom, aangesien my oudste dogtertjie heel naweek siek was. Sien julle binne kort.

Hannetjie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F

Heerlik knus met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly. Lekker plekkie vir 'n speletjies naweek.

Lucille B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille B

Amazing.

Lovely, clean and a stunning view.

Jade T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade T

Rustigheid en perfekte ontspanning plekkie.

Ons het dit baie geniet. Beste plekkie ooit om na te gaan.

Hannelie C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Dit was absoluut amazing.

Ek was vrou-alleen op die perseel. Ek het nie een oomblik onveilig gevoel nie. Die plek is presies soos op die foto's - pragtig. . Ek sou net een voorstel maak en dit is om diefwering voor die vensters te sit vir bobbejane. Dankie.

Derick C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

"Lazy" kuier in Bettysbaai.

Die ligging van Lazy Ways Cottage is perfek met 'n baie mooi uitsig. Die plek is baie goeie waarde vir geld en kan 3 mense gemaklik huisves. Die plek het al die benodighede en ons het baie lekker gebly.

Henriette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V

Rus vir die siel.

Die huis is perfek geleë. Die uitkyk oor die see elke dag met sonopkoms en sons ondergang was net wat ons nodig gehad het om ons vakansie mee te begin.

Joshua J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua J

Our stay was awesome.

The location in Betty's Bay is perfect. The views was magnificent and its so peaceful.

Stephen B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B

With breataking views, Lazy Ways is a peaceful and comfortable refuge.

With awesome views from every window I could sit quietly after a day of hard work and recover quietly. Simple and comfortable the cottage is an easy space in which to unwind. I had everything I needed for my stay of a few days.

M M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M M

Die plek is prentjiemooi, woorde kan nie beskryf nie.

Op die see net jammer bietjie ver van die swemstand af maar dit bly die moeite werd.

Herman Mubhau H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman Mubhau H

It was good. No complain and I wish to visit again.

The house setup is great and the view from the landing.

Matthys Lourens S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys Lourens S

Pragtig, skoon, en snoesig.

Ons het 'n wonderlike tyd/verblyf gehad. Goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel aan toekomstige reisigers.

Yolonda J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolonda J

Lovely view, very comfortable especially love the braai and chill area.

Beautiful view, every you need especially during our loadshedding! Amazing Wi-Fi throughout loadshedding!

Ann A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann A

Lazy.

Baie lekker kuier. Lazy soos die naam sê.

Marlize V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Als wat jy nodig het in 'n perfekte klein pakkie!

Die aandag wat gegee word aan die klein ekstras word opreg waardeer! Pragtige uitsig, skoon en netjies.

Cristopher O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cristopher O

My stay at Lazy Ways was a wonderfull time of relaxation.

Lazy Ways Cottage was a home away from home experience, without the hassles of uninvited guests showing up unannounced. The surrounding views are simply breathtaking.

Rodney H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney H

Ons het weer nuwe waardering vir die platteland.

Die klip argitektuur en ongekunstelde tema is 'n riem onder die hart.

Petrus K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus K

Heerlik warm geslaap, bitter koud buite.

Net 1 voorstel - ’n lig by die trappe kan net help. Ons het baie laat aangekom en die donker trappe en swaar tasse was nogals moeilik.

Marinda M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Uitstekend.

Kan nie wag om weer Lazy Ways te be soek nie. Pragtige plek, met 'n stunning see-uitsig. Heerlike koekies.

Gavin T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin T

Lekker gebly.

Die huis was skoon en netjies met ’n pragtige uitsig oor die see. Ons is vriendelik ontvang. Alles was daar wat nodig was. Dit is wel teen die hoofpad, so dit is nogal raserig. Miskien kan die eienaar diefwering aanbring sodat mens met die vensters kan oop slaap en miskien die harde kussings met sagter kussings vervang.

Monique A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Monique A

Mooi uitsig van see en berge, baie oulik versier en mooi netjies.

Sou daarvan gehou het om te weet dat braaikamer apart van kombuis en badkamer is. Ons het potjiekos gemaak en moes alles op en af by trappe dra en in die koue badkamer toe gaan. Sou ook wou weet dat braai kamer nie afsonderlik is nie en aan mense se huis is en dat daar net n venster is wat dit skei.

Jacques S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Netjiese plek met pragtige uitsig van see en berg. Alles wat jy nodig het vir die vakansie tot 'n braaibak (jy moet net diep kyk).

Lekker braai-area met groot vensters wat uitkyk op die see en die sonsondergang. Die bobbejane het op die laaste dag vroeg daar verby gekom en die een het sy hand by die venster ingedruk. Skrikwekkend as jy hulle nie gewoond is nie. Ons sal definitief weer daar kuier.

Elfranko M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfranko M

Asemrowend mooi.

Wow! Fantastiese uitsig.

Hester L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Heerlik.

Rustig. Sal weer gaan.

Marsha W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha W

Dit was n baie mooi uitsig , mooi gerieflike plekkie en baie gepas vir n paartjie

Alles was perfek , baie dankie lekker slaap vir n lekker naweek

Shelley F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley F

Lovely little cottage.

We chose the coldest winter weekend for a weekend away but thoroughly enjoyed our stay - Lazy Ways Cottage is lovely with beautiful views.

Shaneen B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneen B

As jy bietjie wil weg breek uit die stad en kyk hoe die son sak by die see met pragtig berge in die agterkant is dit soos hulle sal se "the best of both". Saligheid vir die siel.

Dis regtig 'n waarde vir geld plekkie om te bly en ons was baie vriendelik ontvang en het elke oomblik geniet. Pragtige uitsig van die see en berge en al die geriewe wat 'n mens nodig het om 'n naweek lekker te maak.

Jacques V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Asemrowend.

Wat 'n pragtige plek. Die uitsig asemrowend en die sonsondergange fantasmagories. Die kuier en alles was reg vir 1 aand.

Juan P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P

Ongelooflike lekker en ontspanne gewees.

Ons het die tyd by Lazy Ways baie geniet. Die see-uitsig vanaf die braaikamer en klein stoep was vir seker die heel lekkerste, ons het lekker as gesin daar saam tyd spandeer in die aande, gekyk hoe die son sak en opkom. Lekker naby aan see om te stap en indien jy wil swem naby om te ry. Lazy Ways is die perfekte plek as jy wil ontspan by die see en net die nodigste tyd by huis wil spandeer. Plekkie is lekker snoesig.

Shineas M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shineas M

The stay was wonderful.

Beautiful view of the ocean. Very convenient as it's not far from the shop which sells essentials. Quiet area and very private.

Tina J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina J

It was amazing! The view was spectacular.

I would suggest a gas pot for loading shedding times. The place is not for seniors because there were a few stairs that could make it difficult to walk up and down. Entertainment room is separate from home but best place for an energetic family!

Noleen D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noleen D

Heerlik in die beeldskone natuur van Bettiesbaai, wat kan jy meer vra?

Baie dankie aan Elsa wat ons vriendelik ontvang het en seker gemaak het ons het alles wat ons nodig mag he.

Nichaela C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nichaela C

Lovely views and great hospitality. I will definitely be back for many more wonderful stays!

It was really great.

Karlien G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien G

Cosy in cold weather.

We had cold, rainy weather and the closed braai area was a weekend saver.

Karl S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl S

Baie rustig.

Baie goeie, vriendelike diens. Elsa is baie vriendelik en behulpsaam.

Marli M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli M

Lieflike plekkie, alles wat nodig is vir 'n klein gesin om weg te breek.

Ons het 'n rustige drie aande geniet by hierdie karaktervolle gem van 'n huisie. Die pragtige uitsig en vriendelike diens het ons kort vakansietyd heel spesiaal laat maak saam met ons klein baba en sewejarige dogtertjie. Dankie vir die geleentheid om hierdie spesiale omgewing te kan ervaar. Ons nou lief vir Bettys Bay!

Johan A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Perfek in elke manier denkbaar.

Die verblyf wat ons hier gebruik gemaak het van was die beste waarde vir geld nog, die dame wat die sleutel kom aflaai het was altyd beskikbaar vir ons vrae en verskriklik vriendelik. Die huisie het absoluut alles wat mens nodig het en die uitsigte, ligging en doendinge in die area maak dit perfek vir 'n naweek se wegbreek van die stad se gedruis af. Ons sal beslis weer hierheen gaan. Baie dankie vir 'n lieflike naweek in perfekte verblyf.

Wilma P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Vriendelike ontvangs by 'n oulike plekkie! Dankie vir die cupcakes!

Ons het heerlik gebly! Sal dit weer doen.

Marlize R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize R

Gerieflik en goed toegerus.

Klein, maar baie goed ingerig vir oornag-akkommodasie. Braaikamer 'n goeie aanvulling vir die koue.

Lambert V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert V

Awesome.

Wonderlike plekkie om net te gaan ontspan.

Brian S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S

Asemrowend.

Elsa het ons baie mooi onthou met alle vriendelikheid. Plekkie was nice om in te bly en veilig. Eerste keer in Bettiesbaai, maar sal weer om net te rus. Baie dankie, sal Lazy Ways Cottage aanbeveel aan enige iemand.

Erna S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna S

Baie netjies, goeie diens, lekker braaikamer.

Elsa was baie behulpsaam en vriendelik. Die cottage was baie skoon en het al die basiese benodigdhede. Ons sal definitief Lazy Ways aanbeveel vir familie en vriende.

Leon F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon F

Baie netjies en gerieflik.

Dis baie rustig en lekker, diens was baie goed.

Marinda T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda T

Cosy.

Klein en koud in winter. Vat heater saam.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2925, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64e33fe604b5e165efcb5ea879e6be9e1813cb5be56b8077a994730d27ae1e269c8261ecfccd259e22747fd00b4a43849777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 2925 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.355150859275 18.938064038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang