Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazydaze

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Erika P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende keuse. Baie aangename rustige atmosfeer met privaatheid. Was verras oor al die ekstra's wat vir ons gereed was in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oor die algemeen rustig stil indien u rustigheid soek. Sal enige tyd weer gaan. Baie dankie vir 'n lekker rustige naweek. Terdee geniet. Miskien net al is dit 'n 2-plaatstofie insit. Somtyds voel jy om net so jou eie breakfast ook te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lottie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Salig, pragtig en skoon! Pragtige, skoon, rustige plek! Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal vir seker weer daar gaan woon sou ons daar moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese, mooi moderne plekkie, baie lieflik! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrike B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vreeslik lekker gebly by Lazydaze. Vriendelike gashere. Netjiese, moderne kamers. Baie dankie vir 'n heerlike kuiertjie! Dit was rustig, luuks en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
Lazydaze
Baie dankie vir die goeie resensie, dit word altyd waardeer.

Maryna C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik en ontspanne. Vriendelike gasvrye ontvangs en heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kuier was lekker. Pragtige plek. Skoon en netjies. Vars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great overnight stay! Lovely location, comfy room and bed, everything one needs for a stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Baie lekker gebly. Die kamer was baie skoon en netjies en lekker cozy!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan O
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Vinnige oorslaap. Als was na smaak en gerief.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8953bc78e15fd2b1c74fcfe65c65341c37d0f74d201705e524d1621691691b547b99df0ef9c600600b4ccc97c1f397e7a7c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 42 Petunia Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.04160931816 24.92467544929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang