Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazydaze

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Lazydaze
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erika P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Uitstekende keuse.

Baie aangename rustige atmosfeer met privaatheid. Was verras oor al die ekstra's wat vir ons gereed was in die kamer.

Samuel J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel J

Oor die algemeen rustig stil indien u rustigheid soek. Sal enige tyd weer gaan.

Baie dankie vir 'n lekker rustige naweek. Terdee geniet. Miskien net al is dit 'n 2-plaatstofie insit. Somtyds voel jy om net so jou eie breakfast ook te maak.

Lottie P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lottie P

Salig, pragtig en skoon!

Pragtige, skoon, rustige plek! Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal vir seker weer daar gaan woon sou ons daar moet oorslaap.

Karien V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V

Netjiese, mooi moderne plekkie, baie lieflik!

Sien sterre.

Ulrike B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike B

Vreeslik lekker gebly by Lazydaze. Vriendelike gashere. Netjiese, moderne kamers.

Baie dankie vir 'n heerlike kuiertjie! Dit was rustig, luuks en netjies.

Lazydaze se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, dit word altyd waardeer.

Lazydaze
Maryna C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna C

Heerlik en ontspanne.

Vriendelike gasvrye ontvangs en heerlike verblyf.

Lee-anne L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne L

Kuier was lekker.

Pragtige plek. Skoon en netjies. Vars.

Jennifer M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M

Great overnight stay!

Lovely location, comfy room and bed, everything one needs for a stay over.

Marli B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marli B

Ons het baie tuis en gemaklik gevoel.

Baie lekker gebly. Die kamer was baie skoon en netjies en lekker cozy!

Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Vinnige oorslaap.

Als was na smaak en gerief.

Melanie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Amazing.

Ons het vreeslik lekker gebly. Als was skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Goeie waarde vir geld.

Leone K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone K

Heerlik!

Heerlike verblyf van begin tot einde! Sal beslis aanbeveel!

Angus H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus H

Superb and we'll be back!

Such an amazing place, super well appointed room with all one needed, lovely water pressure! Highly recommended and very well priced!

Alwyn S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn S

Fanasties.

Sentraal geleë. Warm en huislik! Vriendelike eienaars.

Nadine B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B

Was daar vir die nuwejaar.

Ons was meeste van die tyd nie by die gastehuis nie, want daar was net te veel plekke om te sien en dinge om te doen.

Raymond B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond B

Very nice, we enjoyed it.

The only challenge was the TV that did not pick up SABC channels.

Bianca D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

It was a nice stay.

Very generous hosts who made the stay great.

Terry P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry P

Simply lovely. Top class accommodation.

I discovered Lazydaze by complete coincidence, and I am thanking my lucky stars. Probably the best in Jeffreys Bay in my opinion, with amazing views.

Roslyn C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn C

Cosy, peaceful spot with a good view.

Lazydaze was a great stay. We would happily visit again.

Willie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Rustig, vriendelike gasheer, skoon verblyf.

Heerlike, stil verblyf, redelik naby see en restaurante.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8953bc78e15fd2b1c74fcfe65c65341c37d0f74d201705e524d1621691691b547b99df0ef9c600600b4ccc97c1f397e7a7c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 42 Petunia Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.04160931816 24.92467544929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang