Lazydaze
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Erika P - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekende keuse.
Samuel J - Aug 2024
Algehele gradering
Oor die algemeen rustig stil indien u rustigheid soek. Sal enige tyd weer gaan.
Lottie P - Aug 2024
Algehele gradering
Salig, pragtig en skoon!
Karien V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese, mooi moderne plekkie, baie lieflik!
Ulrike B - Mrt 2024
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly by Lazydaze. Vriendelike gashere. Netjiese, moderne kamers.
Lazydaze se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, dit word altyd waardeer.
Maryna C - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Lee-anne L - Feb 2024
Algehele gradering
Kuier was lekker.
Jennifer M - Jan 2024
Algehele gradering
Great overnight stay!
Marli B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie tuis en gemaklik gevoel.
Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Vinnige oorslaap.
Melanie V - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing.
Leone K - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Angus H - Nov 2023
Algehele gradering
Superb and we'll be back!
Alwyn S - Jul 2023
Algehele gradering
Fanasties.
Nadine B - Jan 2023
Algehele gradering
Was daar vir die nuwejaar.
Raymond B - Mei 2023
Algehele gradering
Very nice, we enjoyed it.
Bianca D - Des 2021
Algehele gradering
It was a nice stay.
Terry P - Okt 2021
Algehele gradering
Simply lovely. Top class accommodation.
Roslyn C - Des 2021
Algehele gradering
Cosy, peaceful spot with a good view.
Willie B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, vriendelike gasheer, skoon verblyf.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang