Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazydaze

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lazydaze is 550 m van die strand af en bied verblyf in lieflike suites in Jeffreysbaai.

Verblyf is beskikbaar in grondverdiepingsuites met privaat ingange. Die suites lei na 'n gemeenskaplike tuin en swembad. Die Point-suite het slaapplek vir 2 gaste en die Super en Tubes-suite is geskik vir 4 gaste. Die suites het koningingrootte- en enkelbeddens, asook privaat badkamers.

Elke suite het 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n privaat stoep met 'n swembad0- en tuin-uitsig, asook 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste kan die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV gebruik.

Lazydaze is 1,4 km vanaf die Supertubes-branderplankrystrand af waar gaste kan swem, snorkelduik, visvang, walviskyk en sandplankry. Ander aktiwiteite in die area sluit in perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, bergfiets- en vierwielmotorfietsry en gholfspeel in. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Skulp- of Branderplankrymuseum besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Erika P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende keuse. Baie aangename rustige atmosfeer met privaatheid. Was verras oor al die ekstra's wat vir ons gereed was in die kamer.
Aug 2024
Samuel J
Saam met lewensmaat
5.0
Oor die algemeen rustig stil indien u rustigheid soek. Sal enige tyd weer gaan. Baie dankie vir 'n lekker rustige naweek. Terdee geniet. Miskien net a...
Sien meer
Aug 2024
Lottie P
Gesin met tieners
5.0
Salig, pragtig en skoon! Pragtige, skoon, rustige plek! Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal vir seker weer daar gaan woon s...
Sien meer
Aug 2024
Karien V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese, mooi moderne plekkie, baie lieflik! Sien sterre.
Apr 2024
Ulrike B
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker gebly by Lazydaze. Vriendelike gashere. Netjiese, moderne kamers. Baie dankie vir 'n heerlike kuiertjie! Dit was rustig, luuks en netj...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lazydaze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8953bc78e15fd2b1c74fcfe65c65341c37d0f74d201705e524d1621691691b547b99df0ef9c600600b4ccc97c1f397e7a7c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 42 Petunia Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.04160931816 24.92467544929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang