Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Bloom Country House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Madalé D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gebly. Die buite stoep is heerlik vir 'n sundowner en die binne braai werk ook goed daarby. Die kombuis is goed toegerus en die skottelgoedwasser help dat jy nie hoef skottelgoed te was as jy 'n naweek weg gaan nie. Ons het ook lekker gaan stap op die plaas en die omliggende wynplase gaan besoek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Goeie location, lekker huis, rustige plaas-voel. Die huis is mooi skoon en ons het baie tuis gevoel. Binne braai werk goed en dishwasher is 'n plus! Die plaas met mooi damme en het uile gesien en arende gehoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

We had a wonderful time at L'Bloom. Very relaxing atmosphere. Quiet and beautiful. We had a wonderful time. A pool would have been amazing, as it was very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Luxury in the country! L'Bloom is a beautiful house with a lovely garden equipped for children to have a ball. It's a bit of a walk to the 2 dams, but we caught some carp and picnicked on the banks. Just a tip for future guests: in case there is load shedding, take a couple of LED lights as the bathrooms have no rechargeable globes. Also, there is no soap for the baths or shower, only for the hand basin. The kitchen is well-equipped and has everything you need. One gripe, which I saw another guest mentioned, is that the two family bedrooms both really need a bedside table between the beds! Additionally, the mirror above the basin in the family bathroom is so high that we could only see the top of our heads in it! Other than that, we had a lovely relaxing weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francis L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Rustig, gemaklik en sommer net fantasties! L'Bloom is 'n heerlike goed toegeruste huis in 'n pragtige omgewing. Die huis is so mooi en gerieflik en tog is jy bitter naby aan die beeldskone natuur. Die Visarende se roep was vir my 'n hoogtepunt. Nicolette het ook die ekstra myl gegaan om seker te maak ons het 'n lekker naweek. Baie dankie, Nicolette, ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Thoroughly enjoyed our stay! We absolutely loved our stay at L'Bloom. Nicolette was so helpful with answering all my questions about Tulbagh and gave us recommendations on where to go. The house is so spacious and fully kitted with everything you could possibly need. If you are looking for an amazing weekend away in nature, with all the essential amenities then this is the place to go. Really really enjoyed it and we will be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

L'Bloom is baie rustig, stil en goed ingerig. Ons kuier was baie aangenaam. Ons laaste aand was bietjie sleg want dit was ongelooflik warm so ons het gesukkel om te slaap. Die lugversorger in die hoofslaapkamer het baie geraas so mens kon ook nie met hom aan slaap nie. Gevolglik was ons baie moeg toe ons die 1000 km huistoe moes aanpak die volgende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelia W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Gerieflik, rustig, sentraal, vriendelike diens. Dit is baie mooi huis en baie gerieflik. Die eienaar is baie deeglik met haar inligting en heeltyd beskikbaar. Hoewel buite Tulbagh en lieflik stil is jy baie sentraal gelee. Beslis waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2023

Pragtige huis, lieflike groot tuin, heerlike speelplek vir kinders. Die huis is baie netjies en ruim, die ligging is beeldskoon, die tuin is prentjieboekmooi. Die huis is naby die dorp as jy wil gaan verken of uiteet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joyce K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Uitstekende verblyf. L'Bloom is 'n pragtige plek geleë op 'n plaas digby Tulbagh. Ons was baie vriendelik ontvang en alles was gerieflik en smaakvol ingerig. Blomme in elke vertrek, heerlike vars plaas eiers asook vrugte. My enigste aanbeveling is vir bedkassies in die twee spaarkamers. Ons sal beslis weer terug kom want twee aande was te min gewees,.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Winterhoekweg, De Oude Drostdy Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6de910d5752e7a341d3fe7895f146d2d935c42a3df99ea2504b84d734c8a3bfedbdafc1cfb4135962c000c9039a3f91610a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 Off Winterhoek Road De Oude Drostdy Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.260300850161 19.155734123505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang