L'Bloom Country House
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Nov 2024 tot 22 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Winterhoekweg, De Oude Drostdy Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 400R2 890 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
L'Bloom Country House is omring deur bome op 'n vrugteplaas en is 'n selfsorghuis wat geskik is vir 6 gaste in Tulbagh.
Dié huis het 3 slaapkamers met lugversorging, 'n moderne kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer lei na 'n tuin en het 'n koningingrootte-bed, ondervloerse verhitting, instapstort en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wart 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien.
Gaste kan etes rondom die etenstafel met 'n uitsig oor die tuin en op die berge geniet, in die sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale ontspan of braai in die voorste braai-area. Gaste moet asb. hul eie hout saambring of dit kan gereël word teen 'n ekstra koste. Daar is 'n eerlikheids-winkeltjie in die huis waar gaste produkte, drankies en hout kan koop.
Die huis het 'n lieflike beskutte tuin waarin kinders kan speel, 'n kabelgly, sandput, 'n alarmstelsel en 'n elektriese hek. Gaste kan hul fietse saambring om die omgewing te verken en hul visstokke om vis te vang in die dam wat naby die eenheid is.
L'Bloom Country House is net 3 minute se ry van Tulbagh af. Dié geskiedkundige dorp het verskeie doendinge soos wynproe op die wynlandgoedere, voetslaan, stap, bergfietsry en perdry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs Winterhoekweg, De Oude Drostdy Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink L'Bloom Country House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Winterhoekweg, De Oude Drostdy Plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang