Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LC @ 308

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Feels like home. We had the most wonderful stay. Near Strand beach and Somerset Mall. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomien V
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Baie netjies met volledige geriewe. Kon net genoem het dat dit op die 3de verdieping is. Ouer mense sukkel met al die trappe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carol
LC @ 308
Jammer dat julle die ongerief van die trappe moes verduur. In die beskrywing op Lekkeslaap profiel is dit so aangeteken. “LC @ 308 is 'n woonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks naby die strand in Somerset-Wes.” Ek sal in die vervolg dit aan gaste ook noem wanneer hulle navrae doen.

Nanette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie gerieflik. Mooi, veilige omgewing, naby baie aktiwiteite. Baie netjies. Goed toegerus. Inkopiesentrums is naby. Lekker staproete om Paardevlei-dam en langs die kus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

It was well located and had all the amenities needed. It would be nice to have extra toilet paper and dustbin bags. I had to buy a roll of bags of which I only used 1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Perfek! Baie lekker gebly! Carol is amazing, dankie vir die moeite met die pan! Baie mooi plekkie, lekker ingerig. Baie nice kompleks, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Sal dit vir almal aanraai. Is perfek om bietjie weg te breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Heerlike moderne, goed toegeruste woonstelletjie in 'n ongelooflik goed bestuurde veiligheidskompleks. Ons het 12 dae letterlik binne-in hierdie woonstelletjie deurgebring terwyl my man aangesterk het na 'n operasie en ons naby die dokters moes bly. Dit was so gerieflik met die wasmasjien/tuimeldroër en skottelgoedwasser: 'n Salige, rustige vakansie met Netflix, die rustigheid van die kompleks en die restaurant wat uitstekende afleweringsdiens gelewer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Stunning accommodation. Clean, modern and comfortable. We had the best time ever. We loved every bit of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2021

Great, clean place. The apartment was wonderful and close to shops and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R898
R898 R808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R898
R898 R808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Rush-weg, The Jade, Paardevlei Precinct, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e8c6df4dc017e45407697a881d9d12b929ee5971ad67e64de7c2369fa736cfae63ace13ccfae082831e73acd284089ad3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R898 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 New Rush Road The Jade, Paardevlei Precinct 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.093915867022 18.814073503017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang