Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LC @ 308

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir LC @ 308
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sandra G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G

Feels like home.

We had the most wonderful stay. Near Strand beach and Somerset Mall. Home away from home.

Jacomien V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacomien V

Baie netjies met volledige geriewe.

Kon net genoem het dat dit op die 3de verdieping is. Ouer mense sukkel met al die trappe.

LC @ 308 se terugvoer

Jammer dat julle die ongerief van die trappe moes verduur.
In die beskrywing op Lekkeslaap profiel is dit so aangeteken.

“LC @ 308 is 'n woonstel op die tweede verdieping in 'n veilige kompleks naby die strand in Somerset-Wes.”

Ek sal in die vervolg dit aan gaste ook noem wanneer hulle navrae doen.

LC @ 308
Nanette F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette F

Baie gerieflik.

Mooi, veilige omgewing, naby baie aktiwiteite. Baie netjies. Goed toegerus. Inkopiesentrums is naby. Lekker staproete om Paardevlei-dam en langs die kus.

Natasja N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja N

It was well located and had all the amenities needed.

It would be nice to have extra toilet paper and dustbin bags. I had to buy a roll of bags of which I only used 1.

Michelle W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Perfek! Baie lekker gebly!

Carol is amazing, dankie vir die moeite met die pan! Baie mooi plekkie, lekker ingerig. Baie nice kompleks, veilig.

Lourens V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Sal dit vir almal aanraai.

Is perfek om bietjie weg te breek.

Frances B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances B

Heerlike moderne, goed toegeruste woonstelletjie in 'n ongelooflik goed bestuurde veiligheidskompleks.

Ons het 12 dae letterlik binne-in hierdie woonstelletjie deurgebring terwyl my man aangesterk het na 'n operasie en ons naby die dokters moes bly. Dit was so gerieflik met die wasmasjien/tuimeldroër en skottelgoedwasser: 'n Salige, rustige vakansie met Netflix, die rustigheid van die kompleks en die restaurant wat uitstekende afleweringsdiens gelewer het.

Chad T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad T

Stunning accommodation. Clean, modern and comfortable.

We had the best time ever. We loved every bit of our stay.

Ashley T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley T

Great, clean place.

The apartment was wonderful and close to shops and beach.

Ryall N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryall N

Amazing experience.

We had an awesome time. So relaxing and beautiful. I would definitely come again.

Natie M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie M

Naweekwegbreek.

Dit is 'n klein gerieflike blyplek naby Somerset Mall.

Vanaf R898
R898 R808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R898
R898 R808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New Rush-weg, The Jade, Paardevlei Precinct, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e8c6df4dc017e45407697a881d9d12b929ee5971ad67e64de7c2369fa736cfae63ace13ccfae082831e73acd284089ad3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R898 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 New Rush Road The Jade, Paardevlei Precinct 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.093915867022 18.814073503017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang