Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Chiam Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottlebrush Place 1, Bergview Estate, R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

L'Chiam Cottage is 'n knus drieslaapkamerhuis en wittebroodsuite op die Bergview Landgoed met toegangsbeheer in die Champagne-vallei in die Drakensberge.

Die huis skuil aan die voorheuwels van die Drakensberge en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 gaste in die woonstel. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofhuis en die woonstel word verbind met 'n onderdak-kuier-area met ingeboude braaigeriewe.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Daar is 'n draagbare braai wat in die tuin gebruik kan word. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met DStv Premium.

Die Bergview Eco Estate het 'n aantal voetslaanroetes wat in die Drakensberg se voorheuwels in kronkel en nog voetslaanroetes kan via verskeie hotelle en die Monks Cowl Nasionale Park verken word.

Champagne Valley is die tuiste van verskeie avontuurdoendinge soos perdry, abseil en boomtoptoere. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gaste wat die Drakensbergreeks goed wil verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bottlebrush Place 1, Bergview Estate, R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink L'Chiam Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bottlebrush Place 1, Bergview Estate, R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9e82878709c0fcdb1ff1332dbb04b6edf6cabf28045646933a693b7c9307e281596f977b0153e6d99bffe651df4bba5424a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 1 Bottlebrush Place Bergview Estate, R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.010955198343 29.423482865095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang