Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bay Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Jéan D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Fantastic, tentative and friendly staff, lovely breakfast, comfortable rooms. Sonja is fantastic, staff are friendly and tentative, breakfast is brilliant, close to the beach and restaurants. Neat and clean. Comfortable room and lovely balcony. Will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olwen
Le Bay Lodge
Hi Jéan, Thank you for your kind words! It was an absolute pleasure having you stay with us, and we look forward to your next visit. Kind regards, Sonja

Joanne M
1 nag
5.0
Feb 2025

Would recommend. Super helpful and friendly host. Went out of her way to assist me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olwen
Le Bay Lodge
Hi Joanne, Thank you for your kind review. It was a pleasure having you stay with us and I look forward to seeing you again in the future.

Anja V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great plek. Sonja was great. Sy het dinge so maklik gemaak. Baie goeie waarde vir geld. Lekker naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olwen
Le Bay Lodge
Hallo Anja, Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Mooi bly!

Nicole M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2025

Rustige wegbreek. Le Bay is pragtig versorg en baie netjies. Dit het 'n rustige atmosfeer waar mens kan ontspan. Hulle het my aangenaam verras met 'n Valentyns geskenkie in die kamer. Die gasvryheid was uitstekend, sal weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Olwen
Le Bay Lodge
Hallo Nicole, Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om u by ons te hê, en sien uit na toekomstige besoeke. Beste groete, Sonja

Terry N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Incredible place with awesome scenery and fantastic staff. Very friendly staff and polite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha T
1 nag
5.0
Mei 2023

Great experience. Great breakfast and a wonderful service and stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker gewees. TV het net nie gewerk nie. Groot kamer. Lekker lugreëling. Die stort is lekker. Sagte, groot bed. Baie lekker ontbyt. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dimitri D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Sentraal. Baie lekker gebly in die plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peggy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Des 2022

Noise in evening in the streets was real bad, shouting, swearing, fighting, etc. and woke us up both nights. What we read online to what we got was different - except for things like it had great WiFi and it was clean and the location was great - but the shouting and swearing and fighting in the street early hours in the morning was horrendous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Natalie D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2021

The hosts were very accommodating, despite a mix up with the rooms. They attended to our requests the place is clean, breakfast was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Olwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir Lowry-pas 7, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4152069d94bd1542082c9203a8b483af757286dc5ae82bcfa5e8e393f42e385b5e81f75cef4f45cbc47692b0bbbe33f047ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 7 Sir Lowry Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.15644 18.86928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang