Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Belle Vie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calais-straat 17, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Le Belle Vie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim villa in Franschhoek, Wes-Kaap, wat ideaal is vir 'n gesinswegbreek.

Dié villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort. Die tweede en derde slaapkamer het albei 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Gaste kan op die terras met 'n eetarea onstpan en hulle het toegang tot 'n privaat swembad gedurende warm somersdae. Verder spog die verblyf met 'n pragtige tuin.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ané & Carlos Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Calais-straat 17, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R8 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calais-straat 17, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA856984bac0364e2dd58c5f0011435e74dea08411060d53a61001bee0b5e028c25786ff2af2dfd53d4a4fd8dafbdac2348f85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 900 per nag (plek vir 6) 17 Calais Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909319 19.130928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang