Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bezz Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Brendon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Huis weg van die huis. Ons het baie lekker gebly. Dankie aan Justin en die span. Elke oggend baie lekker, veilige parkering. Geen ophoud nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het lekker gebly. Ontbyt was baie lekker en definitief 'n hoogtepunt. Ons het vir 'n kamer op die grondvloer gevra wat nie 'n deur tussen twee kamers het nie, maar by ons aankoms het ons 'n kamer op die boonste vloer gekry. Ek sal aanbeveel dat die eienaar nie dit verander nie. Ons moes 10 uur in die nag na 'n ander kamer skuif oor raserige bure. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons vinnig gehelp trek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Excellent as always! Top location, friendly host. My go-to accommodation in Ballito.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Best of Ballito. My go-to place in Ballito.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damian E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing guest house. We had a 4-day stay at Le Bezz Guest House, and the moment we arrived we received the most amazing service. The owner was super welcoming and showed us everything we needed to know for our stay. It's walking distance from the beach and restaurants, which was even more amazing. The breakfast at Le Bezz was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties en lekker. Die gasvryheid is uitstekend en die bestuur is fantasties. Baie dankie sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dink Balito is op ons lysie van aftree, pragtige skoon dorp. Baie netjies en die ligging is die beste, naby strand en restaurante. Het elke oggend lekker ver gaan stap. Dit was 'n bonus. Sal definitief weer by die akkommodasie kom bly as ons Balito besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfect but short. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker oornag! Baie lekker oornag by Le Bezz. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamer is skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik. Stap afstand van restaurante, strand en supermark. Sal definitief weer daar tuisgaan. Kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

4 aande lekker geslaap, naby aan alles en vriendelike diens. Vriendelike ontvangs, lekker ontbyt om van te kies, loopafstand vanaf die strand en lekker geslaap! TV, WiFi en aircon ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkinsweg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93c74b1b185ba48c25938bba9af55a7d3b1a6cfdcf49c9bdbd1fb6c6ae570801e9bc26518d6861855b24de9d7ac3e8a55b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 6 Hawkins Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541117867055 31.215801335582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang