Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bezz Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Le Bezz Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brendon K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon K

Huis weg van die huis.

Ons het baie lekker gebly. Dankie aan Justin en die span. Elke oggend baie lekker, veilige parkering. Geen ophoud nie.

Magda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Ons het lekker gebly. Ontbyt was baie lekker en definitief 'n hoogtepunt.

Ons het vir 'n kamer op die grondvloer gevra wat nie 'n deur tussen twee kamers het nie, maar by ons aankoms het ons 'n kamer op die boonste vloer gekry. Ek sal aanbeveel dat die eienaar nie dit verander nie. Ons moes 10 uur in die nag na 'n ander kamer skuif oor raserige bure. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons vinnig gehelp trek.

Juan M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M

Excellent as always!

Top location, friendly host. My go-to accommodation in Ballito.

Juan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M

Best of Ballito.

My go-to place in Ballito.

Damian E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian E

Amazing guest house.

We had a 4-day stay at Le Bezz Guest House, and the moment we arrived we received the most amazing service. The owner was super welcoming and showed us everything we needed to know for our stay. It's walking distance from the beach and restaurants, which was even more amazing. The breakfast at Le Bezz was the best.

Ernest E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest E

Fantasties en lekker.

Die gasvryheid is uitstekend en die bestuur is fantasties. Baie dankie sal weer gaan.

Regina B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B

Dink Balito is op ons lysie van aftree, pragtige skoon dorp.

Baie netjies en die ligging is die beste, naby strand en restaurante. Het elke oggend lekker ver gaan stap. Dit was 'n bonus. Sal definitief weer by die akkommodasie kom bly as ons Balito besoek.

Belinda J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

Perfect but short.

See stars.

Elize J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J

Baie lekker oornag!

Baie lekker oornag by Le Bezz. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamer is skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik. Stap afstand van restaurante, strand en supermark. Sal definitief weer daar tuisgaan. Kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel.

Lynette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

4 aande lekker geslaap, naby aan alles en vriendelike diens.

Vriendelike ontvangs, lekker ontbyt om van te kies, loopafstand vanaf die strand en lekker geslaap! TV, WiFi en aircon ingesluit.

Pieter H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Regtig die plek om te oorweeg. Net 'n plesier en waarde vir geld.

Het baie lekker oornag, baie vriendelike ontvangs deur die tyd en ontbyt was fantasties. Kamers baie netjies en skoon.

Kamil L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamil L

Overall, great value for money.

Lovely place! The host was welcoming and polite. Overall, great value for money.

Japie H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie H

Excellent.

Very nice guesthouse, very friendly and well-trained staff, Justin is such a pleasure, we really enjoyed our stay and will definitely be back.

Matshediso T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matshediso T

Great.

My stay was good, the host was also good.

Neil K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil K

Fine. Near the beach.

My room stank like a filthy drain after the people in the room next door used the shower. Pretty gross when the room is so tiny. Other than that, this location is nice, the breakfast was great!

Antoinette O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Lieflike ervaring.

Ons het baie lekker gebly en die diens was uitstekend. Personeel was baie vriendelik. Dankie.

Madelein M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Baie netjiese verblyf en waarde vir geld.

Baie vriendelike personeel en deurlopende diens. Ek het heerlik ontbyt geniet.

Amanda F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Netjieste plekkie. Ligging is puik.

Ons oornag gereeld by Le Bezz. Justin laat ons altyd tuis voel. En die ontbyt is altyd heerlik.

Nikita G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita G

Stunning rooms, delicious breakfast, friendly staff.

The rooms were stunning and very clean. The staff were so friendly, and the breakfast was divine! This is definitely value for money, and we will be back for sure!

Trudi E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi E

Na 'n 18ure vlug was dit die perfekte plek om te oornag. Ontbyt is heerlik en die ligging is perfek. Sal definitief weer daar tuis gaan.

Ons wou nie die pad aandurf terug huistoe na 'n 18ure vlug nie. Le Bezz is maklik om te kry en dit was die perfekte plek om te oornag. Daar is wel WiFi, maar ons was te moeg om daarvan gebruik te maak en het weer vroeg die volgende oggend vertrek. Ontbyt is heerlik en die ligging is perfek. Sal definitief weer daar tuis gaan.

Nicolaas D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas D

Baie lekker en rustig. Goeie waarde vir geld en vriendelike ontvangs.

Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Sal toe oë weer daar bly.

Ian G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G

Amazing service, delicious breakfast, lovely staff willing to go extra mile, stylish and well presented.

A true gem. Whilst not right on the beachfront, very close to all relevant amenities. Top deck has a lovely view of the ocean and old Ballito. Rooms are modern and tastefully furnished, and inclusion of smart TV's a thoughtful and clever addition.

Eugene D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Baie vriendelik en gasvry ontvang en behandel en ons het baie tuis gevoel.

Ou wat ons ontvang het, is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Die geriewe was modern en alles het gewerk ondanks "loadshedding". Ontbyt was baie lekker en staff vriendelik en behulpsaam. Ek sal rêrig die plek aanbeveel.

Dewald P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald P

Netjies, ideale ligging en fantastiese mense.

Naby alle restaurante en veilige bestemmimg. Kamers is gerieflik en het alles wat nodig is.

Lourens D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Baie lekker gebly en baie goeie diens.

1 nag vir na Comrades. Het laat ingeklok, maar was baie vriendelik ontvang. Ontbyt was baie lekker. Die kamer was skoon en baie mooi. Ons sal enige tyd weer by hulle bly.

Gillian D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian D

Fantastic and low maintenance.

We had the best time at Le Bezz. The staff is very friendly and helpful. Its location is within walking distance of numerous restaurants and beaches. We will definitely be back!

Kwenza S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwenza S

We enjoyed our stay, the service was so amazing.

I think, guys, you're supposed to add on your breakfast, things like Kellogs, yoghurt, rice crispies and even some fruits.

Trudie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Uitstekende diens.

Uitstekende diens, puik.

Detlev H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Detlev H

Alles netjies, goeie oornagstop - veilig en skoon.

Sien sterre.

Shantel H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel H

Baie goeie diens.

Almal by Le Bezz is baie vriendelik en mens voel regtig welkom daar.

Zelmarie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie V

Dit was baie lekker. Almal vriendelik en behulpsaam. Ontbyt heerlik!

Ons het lekker ontspan! Gastehuis is baie netjies en skoon. Loopafstand van die see en restaurante.

Johan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Gasheer, Justin, is uitstaande.

Die loadshedding was 'n absolute pyn in die nek.

Ronelle J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

Baie vriendelike eienaars en ligging perfek.

Le Bezz is in 'n vriendelike omgewing en naby aan die see en restaurante.

Ilze K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Baie vriendelik en behulpsaam, ideaal geleë.

Die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam, ontbyt was heerlik (ingesluit by prys), ligging is die beste wat mens kan voor vra, baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oornag.

Debbie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L

Fantastic.

Le Bezz Guest House was really awesome. The host is the most friendly guy. Always joking and making everyone so welcome. The breakfast really is very good and looks exactly as the pictures. Rooms are neat and tidy and very clean. Value for money was definitely there. I would go back in a heartbeat.

Susan L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Fantasties! Skoon en vriendelik!

Die ontbyt was elke oggend heerlik. Persoonlike kontak met die betuurder wat so vriendelik is en almal so welkom en tuis laat voel. Naby alles. Ons sal beslis teruggaan. Was n heerlike wegbreek.

Ane D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ane D

Highly recommended.

1st floor is better than the ground floor. Been enjoyed staying here. Very safe place. Highly recommended.

Angie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie S

Wonderful.

It's always a pleasure. Justin and staff are very welcoming, and I just love the location.

Willem F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F

Vinnige oorslaap in Ballito, volgende keer sal ons die omgewing beter verken.

Die kamer het aan al die standaarde voldoen en 'n ontbyt was ingesluit.

Yolande P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P

Vriendelike diens. Moderne kamers.

Stapafstand van restaurante, strand en supermark. Netjiese moderne kamers, lekker ontbyt en vriendelike diens.

Sumari S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari S

Beste wegbreek ooit.

Ek en my seuntjie van 9 het 'n amazing tyd daar gehad. Kos was heerlik. Kamers is mooi skoon. Staf supper vriendelik. So so naby aan die strand.

Pieter Johannes S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Johannes S

Baie lekker gebly.

Die ontbyt was heerlik gewees en vullend.

Christie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S

Lekker gekuier!

Baie oulike gastehuis, met baie vriendelike personeel. Ons het 'n wonderlik tyd gehad, en lekker ontbyt geëet!

Jenny B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Perfect for my needs.

But needs formal lighting during loadshedding.

Robyn M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn M

I really enjoyed my overnight stay, definitely a place to return to!

Justin and the team were super friendly, accommodating and helpful. The two issues I have with the place: The height of the counters in room 1 was not conducive to sit and work at, but I made a plan to sit on the side of the bed using the bedside table for my laptop. I would have loved to stay upstairs to have had a view, but one look at the stairs and there was no way I would be comfortable using them because there was no railing (I battle with stairs in general) and lugging a big suitcase would have made it even more impossible!

Amanda F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F

Baie netjiese plekkie. Lekker naby aan restaurante.

Le Bezz Guest House is ideaal vir ons vir oorslaap as ons vanaf Richardsbaai na King Shaka Lughawe toe moet ry. Die personeel is baie vriendelik, en die ontbyt is heerlik.

Sindawonye G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sindawonye G

Skoon en netjies, staff baie vriendelik.

Baie lekker gebly. Dankie vir julle gasvryheid.

Gerhard M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard M

Baie aangenaam dankie.

Skoon, netjies, goed geleë en veilig.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Adéle B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adéle B

Sal nooit weer Le Bezz Guest house besoek nie.

Eienaar is onredelik en antwoord nie emails nie. My tasse was deur die personeel gepak en buite die deur gelos. Onaanvaarbaar nadat 'n email gestuur was waar ek gevra het of dit moontlik sal wees om langer te kan bly, maar die bestuur het nie eers die email geantwoord nie. Bel ook nie terug nie. Ek was letterlik uit die gastehuis gesit sonder om met my kontak te maak.

Celumusa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celumusa S

I had a perfect stay at Le Bezz.

Friendly staff, perfect breakfast and very clean rooms.

Bennie F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie F

Wittebrood verblyf.

Ek en my vrou het ons wittebrood in ballito spandeer. Le Bezz was perfek gewees, ons het 5 nagte daar spandeer, in die oggende het ons elkeen 'n heerlike groot ontbyt gekry by hulle en aan tafel die dag se beplanning bespreek daarna het ons 'n tassie gepak en gery vir die dag en eers weer die aand terug gekom. Ons het selfs een aand gestap om ietsie te gaan eet omdat hulle so naby is aan restaurante en die strand. Ons sal weer gebruik maak van Le Bezz as ons Ballito toe gaan.

Angie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie S

Relaxing and very enjoyable.

Service is great. They serve a lovely breakfast and it's very quiet.

Morne M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M

Friendly/clean/nice and quiet.

Feel welcome and relaxed atmosphere and friendly.

Ralph M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph M

Superb place to stay.

Good Location, close to beach and eating facilities.

Belinda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Netjies, skoon, goed geleë, wonderlike mense.

Goed geleë vir besigheid, of 'n kort naweek. Verskeie restaurante loop afstand vanaf Le Bezz en naby die see. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Colin H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H

Lekker by die see!

Die was een van die lekkerder plekke om te bly. Die ligging is perfek. Die eienaar was baie hulpvaardig. En ontbyt was ingesluit in die prys!

Benita P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P

Hulle is gasvry!

Le Bezz Guest House was maklik om te kry. Die diens is flink, vinnig en hulle is baie gasvry. Alles was lieflik skoon en die ontbyt was heerlik! Sal vir seker soontoe teruggaan.

Suzaan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan L

Value for money.

Really enjoyed our stay. Walking distance from the beach and shops and very friendly staff. Breakfast was amazing.

Sterna D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna D

Pragtig skoon. Baie vriendelike diens en heerlike ontbyte.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Le Bezz. Justin was altyd beskikbaar as ons hulp nodig sou hê. Kamers was daagliks skoon gemaak. Al die werkers was baie vriendelik. Kos was heerlik. Perfekte ligging. Naby aan die strand en eet plekke. Dankie vir lekker slaap se diens en herinneringe ook. Waardeer baie.

Paul B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Regtig geniet.

Naby aan strand en baie mooi. Lekker restaurant vir ontbyt.

Maroela Media H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maroela Media H

Net terloops, jy kan met groot vrymoedigheid weer van LeBezz Guest House gebruik maak. Hulle was regtig vriendelik, op ʼn great plek geleë en die kamer was heerlik.

Ek is 'n joernalis van Maroela Media moes hofsaak in Durban bywoon.

Nqobile M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nqobile M

I had a great time.

Even we had to go early. We could have breakfast, because it was early.

Pieter H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H

Aangenaam.

Dit is net die toilet wat 'n deurlopende gedruis maak. Verder alles in orde.

Carel N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carel N

Dit was 'n oornag plek vir 'n hospitaalbesoek en was dus gangbaar, maar het my depressief gemaak.

Die akkommodasie het uit 1 donker klein kamertjie bestaan met 'n klein badkamer. Dit was geskik vir een nag se oorblyf, maar beslis nie vir 'n naweek of 'n vakansie nie. Die venster is op die loopgang na die kantoor en langs die trap af. Die deur is op die parkeerarea. Vir enige privaatheid kan nie die deur of venster oopgemaak word nie. Die ligging van LeBezz Guest House is sentraal, maar die perseel is te klein en geen privaatheid.

Abelia E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Abelia E

Was goed.

Hulle dubbelbeddens is baie klein en het ongemaklik geslaap, maar verder was als reg.

Troné B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Troné B

Heerlike, moderne akkommodasie.

Baie netjies en modern. Ontbyt was heerlik gewees en daar is 'n groot verskeidenheid opsies. Hulle kan wel aandag gee aan die geiser, die water bly net warm vir 'n paar sekondes, dan raak en bly dit yskoud tot jy die kraan weer toe en oop draai. As daar wel warm water is, is dit vuurwarm, dat dit mens brand, met die gevolg dat daar ook net 2 temperatuur opsies is, vuurwarm of yskoud al stel mens die kraan. Vir die res het ons baie lekker gebly.

Helena D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena D

Bed en ontbyt.

Netjiese kamers met pragtige dekor, maar bietjie klein. Let wel die gastehuis is naby aan die see maar dit het geen see uitsig nie. Omdat dit die aand redelik koel was, sou 'n sitkamer of leefvertrek ideaal wees. Mens is egter beperk tot jou kamer. Ontbytkeuse was min, maar baie lekker.

Carike P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Carike P

Rustig, lekker kos en netjies.

Asb. vra dat hulle bo strips sit en borde om te wys daar is 'n klein trappie.

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkinsweg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93c74b1b185ba48c25938bba9af55a7d3b1a6cfdcf49c9bdbd1fb6c6ae570801e9bc26518d6861855b24de9d7ac3e8a55b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 6 Hawkins Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541117867055 31.215801335582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang