Le Bezz Guest House
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawkinsweg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Le Bezz Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Ballito wat vir sakereisigers en vakansiegangers geskik is. Dié gastehuis is net 200 m vanaf Clarke Bay Beach en naby baie ander besienswaardighede in die area geleë.
Le Bezz Guest House se verblyf bestaan uit 12 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-stort en geriewe soos lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardorër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het verbindingsdeure wat ideaal vir vir ouers met kinders is.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien. Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n gastesitarea, talle ander geriewe en veilige parkeerplek.
Le Bezz Guest House is ideaal geleë naby restaurante, winkelsentrums en 22,1 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hawkinsweg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Le Bezz Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hawkinsweg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang