Le Bocage Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Sumia V - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Adolf G - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. George is 'n stêr.
Liesl M - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis! Sal vir seker weer terug gaan!
Karen B - Jun 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay - clean, neat and George went out of his way for us.
An-louise B - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en vriendelike personeel. Skoon en netjies.
Isac M - Apr 2024
Algehele gradering
Real old-world charm.
Mariette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Beste gastehuis op Joubertina!
Joanne T - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en goed geleë.
Zoey B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig.
James G - Feb 2024
Algehele gradering
Business travel.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Walter R - Aug 2024
Algehele gradering
Overnight stay.
Duane H - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect stop over and really super clean and great staff.
Duane H - Jun 2023
Algehele gradering
Always a pleasure to stay over on a business trip. George is fantastic. Service is always beyond your expectations. I would highly recommend for a business or pleasure stay over.
Shirley D - Mei 2023
Algehele gradering
We were a group of 6 family members attending a gathering closeby. The stay at the guesthouse was very nice.
Maretha B - Apr 2023
Algehele gradering
George het my met soveel vriendelikheid en gasvryheid ontvang. Hy het my selfs die perseel gewys en bietjie agtergrond en geskiedenis vertel. Die plek is bekoorlik, stil en beslis 'n teruggaan werd.
Mariette S - Apr 2023
Algehele gradering
Beste slaapplek op Joubertina!
Ingrid O - Apr 2023
Algehele gradering
Joubertina se mense is besonder vriendelik.
Katryn P - Mrt 2023
Algehele gradering
Our regular stay over in Joubertina.
Leonie R - Feb 2023
Algehele gradering
Net wat ons gesoek het, rustige, stil area en baie netjies en goed ingerig.
Judy C - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, vyfster verblyf en 'n puik ontbyt.
Gerhard P - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekende kuier, met besondere gasvrye personnel (George en Maize).
Katryn P - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Louis V - Des 2023
Algehele gradering
Lekke ervaring! Vriendelike diens.
John K - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Deon K - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, lekker gebraai.
Duane H - Feb 2023
Algehele gradering
Always a pleasant stay over.
Deon V - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame personeel. Lekker kuier, huislike atmosfeer en ideaal vir diegene wat rustigheid soek.
Andre K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Mark B - Feb 2023
Algehele gradering
Very nice stay with friendly, helpful people.
Hein V - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant, served what we needed.
Leighton A - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige en netjiese verblyf.
Daniel M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik en stil.
Liaan J - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte blyplek in die Langkloof.
Ina K - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike plattelandse verblyf in mooi omgewing.
Neil L - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, Skoon en Vriendelik.
Kristin D - Mei 2022
Algehele gradering
It was perfect.
Kanyiso N - Mrt 2022
Algehele gradering
Our stay was outstanding. Our (my partner and I) room was clean and well-decorated. It was spacious and comfortable for a separate unit for two. The caretaker (George) was so helpful and warm. He made our stay comfortable.
Lees meerBen S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Leanie T - Des 2021
Algehele gradering
Uiters tevrede.
Carin V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Gerda M - Okt 2021
Algehele gradering
Stylvol. Fantastiese akkommodasie. Ligging perfek. Stil, veilige buurt.
George Peter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay. George's service and hospitality great.
Sarina S - Sep 2020
Algehele gradering
Regtig 'n baie mooi en oulike plek!
Johann S - Des 2020
Algehele gradering
Ouwêreldse opset met goeie geriewe en omgewing. Die diens was puik en ons het heerlik gebly.
Dr Ken S - Okt 2020
Algehele gradering
George was an absolute star.
Lees meerChirstone H - Jan 2020
Algehele gradering
George was extremely helpful and made mine and my colleagues stay very pleasant. Please give him a raise!
Heidi J - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely stay.
Allister M - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Rita S - Jul 2019
Algehele gradering
We were pleasantly surprised to find this hidden gem, literally in the middle of nowhere.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was aangenaam verras om hierdie versteekte juweel te vind, letterlik in die middel van nêrens.
Van die oomblik dat ons daar aankom, word ons hartlik gegroet deur George, na ons kamer gewys en 'n toer deur Le Bocage gegee. George is 'n absolute juweel. Die akkommodasie en terrein word goed onderhou. George, wat soggens sy kokke aangetrek het, het 'n heerlike ontbyt voorberei om ons deur die dag te sien. Ons sal 'n verblyf by Le Bocage aanbeveel vir ons vriende.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elizka F - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en behulpsaam.
Chantelle M - Mei 2019
Algehele gradering
George se diens en ontvangs was fantasties.
Brenda V - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Valerie K - Apr 2018
Algehele gradering
What a joy to stay at at this guest house. A home away from home.
Jopie B - Nov 2017
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras met hierdie oornagverblyf!
Marius G - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, baie lekker verblyf.
Calla U - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvry, gemaklik, goeie waarde.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Waal-straat 20, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang