Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Le Bocage Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 20, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie gastehuis is in die hartjie van Joubertina, 'n klein Oos-Kaapse dorpie met 'n ouwêreldse, nostalgiese atmosfeer, geleë. Le Bocage bied verblyf met pragtige oop ruimtes, uitsigte oor die omliggende berge, groot stoepe en ou houtvloere aan.

Die verblyf by Le Bocage bestaan uit 6 kamers wat individueel ingerig is en 3 aparte eenhede. Die en suite-kamers is in 'n ou plaashuis geleë. Die kamers beskik oor dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe en komplimentêre toiletware. Verder is daar 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk en nog 'n selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sumia V
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike en goeie diens. Waarde vir geld. Ons het lekker gebly, daar was alles wat ons nodig gehad het.
Mrt 2025
Johan K
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Ja, ek het lekker gebly.
Mrt 2025
Meisie V
Saam met lewensmaat
5.0
George wat ons ontvang het, is absoluut 'n aanwins. 'n Pragtige netjiese plek. Eienaar is baie vriendelik en sy kan opreg trots wees op haar plek!
Feb 2025
Sally C
5.0
Lovely stop over. Great stay, perfect room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Christopher S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay and George was very helpful. It was great value for money, clean and good service. No complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • De Waal-straat 20, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Gaste dink Le Bocage Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waal-straat 20, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd35b1260519625819abebfa0246e1b7629d205f56d9d4bbc53bc5b41a1bc02f657a2f85bf1f9ff2caa2a61f1b065a884e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 20 De Waal Street Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.823462346205 23.855015065112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456