Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bourgette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Royden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Le Bourgette
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annelise D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D

Pragtige omgewing en baie plekke om te besoek, asook die winkels en restaurante.

Baie netjiese eenheid met pragtige berguitsig. Goed geleë.

Tharina C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Die plek is netjies, goed ingerig en veilig met lieflike uitsig.

Daar was aanvanklik 'n bietjie verwarring oor die eenheid se sleutel wat gesoek was. Die sleutel is gevind en ons kon tuisgaan in 'n baie mooi en netjiese plek. Daar kom werklik niks kort nie. Dit is 'n pragtige en netjiese plek wat ons enige tyd sal aanbeveel!

Shaune D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaune D

Amazing.

What a surprise, what a place with a view. Excellent.

Nicky P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky P

Beautiful accommodation.

Clean with beautiful decor.

Mariette W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette W

Fantastic accommodation, centrally located with great Wi-Fi.

The arrangements were effortless between you and the accommodation management.

Rosa S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa S

Ruim eenheid met mooi uitsigte op die berg, baie sentraal geleë.

Plek is ruim en het pragtige uitsigte. Gasheer is vriendelik. Ongelukkig kon ons nie TV gebruik nie en dus geen toegang tot enige TV-kanale, Netflix of YouTube nie . Kragonderbrekings was nie aangenaam nie en die rugsteunprogram is baie basies. Dit voel asof dit opgegradeer behoort te word. Die rugsteen battery maak ook heeltyd 'n hinderlike geraas as die battery gelaai word. Die matras in die hoofslaapkamer behoort vervang te word, dit is hol en veroorsaak rugpyn vir kliente. Andersins heel aangenaam.

Tersia K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K

'n Franschhoek kuier is net goed vir die siel.

Fantastiese plekkie. Lekker ruim en pragtig.

Gail D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D

Awesome, just bad weather.

Had a great time, but because of the bad weather, we were not able to go on the tram on Sunday as planned.

Le Bourgette se terugvoer

Hi Gail. Thank you for your comments. I apologize for the weather.

Le Bourgette
Ben C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben C

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Die besoek aan Franschoek was onvergeetlik. Die verblyf en die Tram-wynproerit was baie plesierig. Sal weer wil gaan kuier. Ons tyd was beperk en daar is nog baie wat ons wil gaan sien.

Le Bourgette se terugvoer

We are happy you enjoyed your stay.

Le Bourgette
Hb D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hb D

Rustige omgewing, veilig en vriendelike diens.

Ons verblyf was aangenaam — netjiese woonstel en smaakvol gemeubileer. Als wat jy nodig het, is daar!

Le Bourgette se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly dat julle het dit geniet.

Le Bourgette
Marita A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita A

Puik.

Was ongelukkig net vir die naweek daar vir 'n troue. Maar was puik en sal definitief weer daar bespreek in die toekoms. "Homely" en alles wat jy nodig het.

Le Bourgette se terugvoer

Thank you. We look forward to hosting you again.

Le Bourgette
Cynthia H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia H

Perfekte eenheid met alles wat jy nodig het.

Fantastiese eenheid met alles wat jy nodig het. Naby die dorp met pragtige uitsigte. Baie netjiese, gesellige atmosfeer. Ek en my ma het Franschhoek baie geniet en dit was die perfekte eenheid. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Le Bourgette se terugvoer

Ons is bly dat jy het dit geniet. Groete.

Le Bourgette
Neels K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels K

Baie geniet.

Die eenheid is skoon, netjies met meer as wat jy nodig het. Het kuier baie geniet.

Le Bourgette se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap. Ons is bly dat jy het you kuier geniet.

Le Bourgette
Wilna D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Vyfster akkommodasie - puik.

Diens is uiters professioneel, woonstel is keurig en met baie goeie smaak gemeubileer en die badkamers is lieflik. Ons kom weer.

Le Bourgette se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet en ons hoop om jou binnekort te huisves. Groete. Ronald

Le Bourgette
Marie-louise G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G

Absoluut stunning!

Dis die mooiste mooiste plek. Alles wat jy dalk nodig mag hê, was beskikbaar.

Le Bourgette se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly dat julle het dit geniet.

Le Bourgette
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 27, Le Bourgette, Reservoir-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f104de050f426ce221bac0e1a4acddd2890d4859e2eaff8d1a0f838dd4889f9990825ea1e208c1b6253d979d3edae3c7e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Unit 27, Le Bourgette Reservoir Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.908121069705 19.126463751451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang