Le Bourgette
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Royden Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Annelise D - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing en baie plekke om te besoek, asook die winkels en restaurante.
Tharina C - Mei 2024
Algehele gradering
Die plek is netjies, goed ingerig en veilig met lieflike uitsig.
Shaune D - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Nicky P - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful accommodation.
Mariette W - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic accommodation, centrally located with great Wi-Fi.
Rosa S - Nov 2023
Algehele gradering
Ruim eenheid met mooi uitsigte op die berg, baie sentraal geleë.
Lees meerTersia K - Nov 2023
Algehele gradering
'n Franschhoek kuier is net goed vir die siel.
Gail D - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome, just bad weather.
Le Bourgette se terugvoer
Hi Gail. Thank you for your comments. I apologize for the weather.
Ben C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik ontvang.
Le Bourgette se terugvoer
We are happy you enjoyed your stay.
Hb D - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, veilig en vriendelike diens.
Le Bourgette se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly dat julle het dit geniet.
Marita A - Jan 2023
Algehele gradering
Puik.
Le Bourgette se terugvoer
Thank you. We look forward to hosting you again.
Cynthia H - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte eenheid met alles wat jy nodig het.
Le Bourgette se terugvoer
Ons is bly dat jy het dit geniet. Groete.
Neels K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Le Bourgette se terugvoer
Baie dankie vir jou boodskap. Ons is bly dat jy het you kuier geniet.
Wilna D - Apr 2022
Algehele gradering
Vyfster akkommodasie - puik.
Le Bourgette se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet en ons hoop om jou binnekort te huisves. Groete. Ronald
Marie-louise G - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut stunning!
Le Bourgette se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly dat julle het dit geniet.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 27, Le Bourgette, Reservoir-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang