Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bourgette

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 27, Le Bourgette, Reservoir-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 R2 970 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Le Bourgette is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die historiese dorpie Franschhoek geleë is. Die kompleks is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, winkels, wynproe-lokale en landgoedere in hierdie deel van die Kaapse Wynlande.

Dié smaakvol versierde woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, stoof en ander basiese toebehore en benodigdhede om te gebruik. Die aangrensende leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix-kyk; gratis Wi-Fi internettoegang is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die woonstel is toegerus met 'n omskakelaar wat die platskerm-TV, Wi-Fi en DSTV-dekodeerder laat loop tydens langdurige beurtkrag, asook om jou fone en skootrekenaars te laai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Le Bourgette
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Royden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Eenheid 27, Le Bourgette, Reservoir-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Bourgette het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 300
R3 300 R2 970
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 27, Le Bourgette, Reservoir-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f104de050f426ce221bac0e1a4acddd2890d4859e2eaff8d1a0f838dd4889f9990825ea1e208c1b6253d979d3edae3c7e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Unit 27, Le Bourgette Reservoir Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.908121069705 19.126463751451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang