Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Caroo-Kothuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal vir seker weer daar oornag. Baie mooi en goed toegeruste kothuis. Gerieflike oornagtuiste. Baie goed georganiseerde gasvrou. Goeie kommunikasie deurentyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Le Caroo-Kothuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg. Kom gerus weer!

Kyla S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beautiful, cozy, and well-maintained stay with a welcoming host and great local. The accommodation was beautifully maintained—clean, cozy, and thoughtfully designed to blend with the natural surroundings. The host was welcoming and provided excellent recommendations for exploring the area, including local eateries. If you're looking for a quiet retreat away from the hustle and bustle, this is the perfect place. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Le Caroo-Kothuis
Baie dankie vir die pragtige resensie, Kyla! Kom asb weer. Julle is altyd welkom.

Wilfried M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies en skoon. Netjies en skoon. Dit is in 'n stil area van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Le Caroo-Kothuis
Dankie. Julle is altyd welkom!

Juan T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Goeie ligging en veilige oornag plekkie. Die woning was inderdaad lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond S
1 nag
5.0
Nov 2024

Comfortable and clean. One night in transit stay and the service was great, cleanliness was outstanding. Very comfortable, stress-free stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vriendelike ontvangs en blyplek. Baie mooi, stil en gerieflik met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Eenheid was skoon en netjies. Eenheid was skoon en netjies en lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myowna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en oulike plekkie. Oulike plekkie met alles wat jy kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald D
1 nag
5.0
Okt 2024

Veilig, heerlik en net. Die verblyf was wonderlik en ek kon met gerus 'n goeie nagrus inkry. Plekkie was net en skoon en heel geskik vir 'n goeie rus na die lang pad wat ek aangepak het. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Le Caroo-Kothuis
Dankie Dewald vir die mooi resensie. Jy is altyd welkom by Le Caroo!

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie en veilige akkommodasie. Die wooneenheid was skoon, netjies en goed toegerus. Dit is geleë in 'n stil area en veilige parkering was beskikbaar by die wooneenheid. Dit het presies by ons behoeftes gepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plasket-straat 15, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e5dbcf077e816fe14bf9ba60acf6b16095bf6bb5040ae2a4a0ddae50f5a6d3fe2c0981e9f40fd6e055deabc3fc92dc900c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 15 Plasket Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.254716548369 24.526773271562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang