Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Caroo-Kothuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mariaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasmagories. Baie impressed met Le Caroo kothuis en sal weer daar oornag, gasvrou vreeslik vriendelik en voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Le Caroo-Kothuis
Baie dankie vir die mooi review. Julle is altyd welkom!

Erika P
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker en vriendelike diens. Heerlik gebly, alles netjies. Bed en beddegoed luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Just perfect! It was simply the best place we have ever stayed at! Carine and her husband were so kind and generous, and everything worked perfectly. Not a single negative we could mention!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Le Caroo-Kothuis
Thanks for the lovely review. You are always welcome at Le Caroo!

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gerieflike oornaggeriewe. Baie aangename gasvrou en lieflike kamer. Perfek vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Private, clean, quiet. Quiet and clean environment. Friendly host. Private entrance. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect and beautiful stay! Ideal for an overnight stay, private entrance, tidy and well-maintained, modern furnishings, peaceful, beautiful view of the mountain. Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Le Caroo-Kothuis
Dankie Anneke vir die mooi resensie. Julle is altyd welkom hier by Le Caroo!

Mirna K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Most definitely recommend. What a beautiful place. Family stayed over. Netflix was available for the teenager, and lots of snacks and drinks were made available at an extra charge. The bed was so comfy, and the place was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Le Caroo-Kothuis
Dankie Mirna, ek het jou suster so geniet. Sy gesels so lekker. Laat weet wanneer haar baba gekom het.

Alwine E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Netjiese gerieflike verblyf. Vriendelike en gasvrye eienaars. Regte Karoo gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Fantasties gewees. Ek sal 6 uit 5 gee vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ek kan Le Caroo-Kothuis met vrymoedigheid aanbeveel. Carina het ons baie vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Ons het lekker geslaap na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
Le Caroo-Kothuis
Hi Johan, baie dankie vir die mooi resensie. Kom asb. weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plasket-straat 15, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e5dbcf077e816fe14bf9ba60acf6b16095bf6bb5040ae2a4a0ddae50f5a6d3fe2c0981e9f40fd6e055deabc3fc92dc900c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 15 Plasket Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.254716548369 24.526773271562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang