Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Danté

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Andre B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Netjies, veilig naby alles wat nodig is. Baie lekker gebly, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herkie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie gasvrye mense, netjies en baie mooi! Ons kan Le Danté verseker aanbeveel, en sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus S
1 nag
4.6
Mrt 2024

Heerlik oornag en gasheer was baie ontvanklik & stel belang in my doen en late. Baie goeie oornag gerief of selfs vir lang termyn verblyf. Eenheid is volledig toegerus. Alle luuksighede is beskikbaar soos WiFi, solar, volledige DSTV en selfs onderdak parkering vir voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hema L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Excellent, Ina and Koos were excellent hosts, helpful and we have become friends. The pictures do not do the farm justice. Ina is going to do some upgrades before her guests arrive for December vacation. Guests should be aware that they are cultivating medicinal cannabis and you do get the smell of the cannabis. Did not affect us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Skoon, stil en veilig. Baie mooi area en ook naby aan winkels. Ons het die verblyf geniet, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Heerlik, rustig. Pragtige mooi en gerieflik toegeruste verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Wonderlike skoon en netjiese vriendelike gasvry ervaring wat 100% die moeite werd was! Sal Le Danté vir enige persoon aanbeveel en sal op geen ander plek oorslaap in Klerksdorp nie. Personeel is vriendelik en hulpvaardig, ongeag van die tyd. Netjies en ruim en definitief die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Dit was regtig baie lekker om hier te kon gebly het. Die verblyf was regtig baie lekker. Die gasvryheid is net awesome gewees. Ons sal beslis weer hier kom bly. Die plek is mooi netjies en skoon. Toebehore is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ian-straat 124, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqCQDrnYIB097s5I9QPdCwqcLSOJYTj5ktNeJQqsj25ELAr0lxW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 124 Ian Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.809727683818 26.676937201345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang