Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dieu Donne Stellenbosch

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Dieu Donne Stellenbosch
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Kerr M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerr M

'n Pragtige skoon en netjiese plek. Keurig gemeubileer met alles wat nodig is.

It was home-from-home. Ons het heerlik gebly.

Stefanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie V

Oulike ingerigte plekkie.

Pragtige uitsig op berge en oor die wingerde, heerlik stil.

Louise K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise K

Stil en rustig, smaakvol en gerieflik ingerig. Goed geleë.

Pragtige omgewing, vars lug en as 'n bonus het ons lieflike weer gehad. Heerlik gebly, sal weer daar bespreek as ons ooit weer in die rigting gaan. Ons sou aanvanklik nogal laat inboek a.g.v. vlugte en eienaar was behulpsaam en tegemoetkomend.

Ben G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ben G

A perfect host.

The host communicated very well with us before and during our stay.

Hendrik Petrus K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik Petrus K

Goeie fasiliteite in 'n goeie omgewing.

Goeie eenheid genoegsaam toegerus vir 'n paar dae. Vriendelike eienaar en baie behulpsaaam. Naby aan beide Somerset Wes en Stellenbosch, ver genoeg om in 'n rustige wynplaas omgewing te wees. Kan die eenheid aanbeveel.

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charmaine D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Wonderlik, heerlik, fantasties!

Dit het al my verwagtinge oortref! Regtig aanbeveelbaar, kan nie wag om weer Stellenbosch toe te gaan nie! Sal definitief weer daar bespreek. Ons het voorheen altyd tuis gegaan in Protea Hotel Technopark, maar nooit weer nie! Dieu Donne is baie beter en lekkerder.

Dieu Donne Stellenbosch se terugvoer

Dear Chamaine
Thank you for your extremely positive and complimentary review. We look forward to having you stay here again at some stage.
Thanks and regards,
Andrew and Michelle

Dieu Donne Stellenbosch
Hugo D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo D

Fantastiese, sentrale verblyf!

Heerlike plekkie wat goed toegerus is. Ek sal dit kan aanbeveel!

Dieu Donne Stellenbosch se terugvoer

Dear Hugo,

Many thanks for the review and I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.

Regards,
Andrew and Michelle

Dieu Donne Stellenbosch
Ankebe J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ankebe J

Was baie lekker. Plekkie se dekor is pragtig!

Goed toegerus. Baie vriendelike ontvangs met welkommandjie, aangename verrassing.

Dieu Donne Stellenbosch se terugvoer

Dear Ankebe
Thank you for the friendly review. If you get a chance to visit again I am sure we will still have some of our Cabernet wine stored away.
Thanks and regards,
Andrew and Michelle

Dieu Donne Stellenbosch
Abraham V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham V

Dieu Donne is 'n pragtige plek in Stellenbosch.

Dit is 'n pragtige plek met net die beste dekor en toerusting. Die eenheid is egter baie klein en was nie geskik vir ons gesin nie, 'n man en vrou en twee tienerseuns. Die feit dat die eenheid nie elke dag, asook oor naweke en vakansiedae skoongemaak word nie, was vir ons 'n probleem. Indien mens se verblyf oor naweke en vakansiedae val dan is dit net onvoldoende.

Dieu Donne Stellenbosch se terugvoer

Dear Martie
Thank you for your review and feedback. As a self catering establishment we do not offer servicing on a daily basis and I will make sure in future that this information, which is contained in the guest booklet, is made clear to guests. However I do hope that you still enjoyed the setting of Dieu Donne in the Winelands.
Kind regards Andrew and Michelle

Dieu Donne Stellenbosch
Michele B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B

Wonderful 2-Day Stay

Our family of four adults thoroughly enjoyed staying at Dieu Donne. The accommodation was of a high standard and the 'welcome' basket was much appreciated. Amongst other items, we received an excellent red wine and lovely home-made bread. The vineyard and mountain views are fabulous too. Highly recommended!

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1328, Eikendal-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZjBkNTIxLTUzZjAtNDc0MC05NTExLTM5YjlhMWU0MDU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Farm 1328 Eikendal Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.019276539988 18.839350640774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang