Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dieu Donne Stellenbosch

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Kerr M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

'n Pragtige skoon en netjiese plek. Keurig gemeubileer met alles wat nodig is. It was home-from-home. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Oulike ingerigte plekkie. Pragtige uitsig op berge en oor die wingerde, heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise K
Kort verblyf
4.4
Jul 2023

Stil en rustig, smaakvol en gerieflik ingerig. Goed geleë. Pragtige omgewing, vars lug en as 'n bonus het ons lieflike weer gehad. Heerlik gebly, sal weer daar bespreek as ons ooit weer in die rigting gaan. Ons sou aanvanklik nogal laat inboek a.g.v. vlugte en eienaar was behulpsaam en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ben G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2021

A perfect host. The host communicated very well with us before and during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik Petrus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2017

Goeie fasiliteite in 'n goeie omgewing. Goeie eenheid genoegsaam toegerus vir 'n paar dae. Vriendelike eienaar en baie behulpsaaam. Naby aan beide Somerset Wes en Stellenbosch, ver genoeg om in 'n rustige wynplaas omgewing te wees. Kan die eenheid aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2016

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Andrew
Dieu Donne Stellenbosch
Dear Dirk, Thank you for your feedback. We do now make sure that a container of milk is provided for Guests when they arrive. I will follow up with you directly regarding the unit preparation issues in order to understand more clearly what you are referring to. Regards, Andrew and Michelle

Charmaine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2015

Wonderlik, heerlik, fantasties! Dit het al my verwagtinge oortref! Regtig aanbeveelbaar, kan nie wag om weer Stellenbosch toe te gaan nie! Sal definitief weer daar bespreek. Ons het voorheen altyd tuis gegaan in Protea Hotel Technopark, maar nooit weer nie! Dieu Donne is baie beter en lekkerder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Dieu Donne Stellenbosch
Dear Chamaine Thank you for your extremely positive and complimentary review. We look forward to having you stay here again at some stage. Thanks and regards, Andrew and Michelle

Hugo D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2015

Fantastiese, sentrale verblyf! Heerlike plekkie wat goed toegerus is. Ek sal dit kan aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrew
Dieu Donne Stellenbosch
Dear Hugo, Many thanks for the review and I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future. Regards, Andrew and Michelle

Ankebe J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2015

Was baie lekker. Plekkie se dekor is pragtig! Goed toegerus. Baie vriendelike ontvangs met welkommandjie, aangename verrassing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Andrew
Dieu Donne Stellenbosch
Dear Ankebe Thank you for the friendly review. If you get a chance to visit again I am sure we will still have some of our Cabernet wine stored away. Thanks and regards, Andrew and Michelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1328, Eikendal-weg, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZjBkNTIxLTUzZjAtNDc0MC05NTExLTM5YjlhMWU0MDU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Farm 1328 Eikendal Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.019276539988 18.839350640774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang