Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier, boorde pragtig, lekker rustig. Eienaar het ook voorstelle gegee van dinge wat op daardie stadium aan die gang was in die omgewing wat nogal lekker was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Chantel, Dankie dat julle vir jul spesiale naweek op die plaas kom kuier het. Ons waardeer die mooi woorde, dankie. Vriendelike groete Melanie

Laurel Jane G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Exceptional and relaxing. Our stay at Le Domaine was exceptional. I would highly recommend it. The reception was so welcoming and everything was explained in detail. It is very relaxing but close enough to all amenities. Worth every penny paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Thank you for the kind words. It was lovely having you as our guests. Hope to welcome you back in the near future. Kind regards, Melanie

Jeanine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Behulpsaam, vriendelik en pragtig. Dit was an amazing verblyf. Sal weer daar inklok as ons in Montagu moet oorslaap. Beslis my eerste keuse van nou af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Jeanine, Ons waardeer jou mooi woorde, baie dankie. Sien daarna uit dat julle weer kom kuier op die plaas. Vriendelike groete Melanie

Wilma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Absoluut fantastiese verblyf. Gasvryheid uit die boonste rakke, 'n lafenis tussen die boorde en uitsig op die berge. Die gasvrou het aan alles gedink. Ons was regtig beïndruk en het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Wilma Ons waardeer die mooi woorde sommer baie. Dankie dat julle met julle spesiale naweek, op die plaas kom kuier het. Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom. Groete Melanie

Tahnee D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Exactly what I needed. Peaceful. The most charming little place. The staff is super friendly, and you get more than what you bargained for. I brought so many extras with me (plugs, umbrellas, coffee, tea, bug spray, etc.) and used none. So clean, and safe, near the town and surrounds, and the staff is always a call away. The children loved the jungle gym and the pools. There is also a trail on the property that leads to the fort. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Tahnee, We appreciate your kind words. Hope to welcome you back in the near future. Kind Regards, Melanie

Wilanie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wonderlike kuier. Le Domaine is wonderful! Die huisies het alles wat jy nodig het en meer. Die groen grasperke, swembad en speelpark vir kinders is alles baie netjies. WiFi vir tieners is 'n bonus! Ons sal in die toekoms beslis teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Wilanie Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit dat julle sommer gou weer kom kuier. Vriendelike groete Melanie

Sherry-ann H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Fantasies! Lekker gewees. Ons het baie lekker rustig gebly. Die plaas is baie lekker rustig en 'n veilige plek om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Sherry-ann Ons is bly julle het die kuier geniet. Ons sien uit om julle terug te verwelkom op die plaas. Groete Melanie

Megan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Home away from home. If you are looking for a peaceful getaway, this is the place. Amazing views and so quiet that you can hear nature. We went as a family of 5, with kids aged 13, 11, and 5. The kids were always entertained; if they were not in the park, they were swimming. The view from the patio is beautiful, and you get to see Montague in all its glory. I spent most nights on the patio enjoying the sunset. The host was amazing, super friendly, and even brought us a little Christmas gift that stole my heart. This is a home away from home: beautiful, comfortable, private, and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Megan It was lovely meeting you and your family. Thank you for the kind words. We cannot wait for you to return to Le Domaine. Kind Regards Melanie

Hendrik C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Dankie, ons kom weer. Lekker vrugte was baie welkom. Dankie, julle het baie moeite gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Dit word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Dankie vir die mooi woorde, Hendrik. Ons sien uit om julle weer te verwelkom op die plaas. Groete, Melanie

Jomory I
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Tranquil and perfect accommodation away from the busy city life. Quiet and peaceful. Clean houses and welcoming staff, beautiful mountains and a perfect view of the beautiful town. Say no more, well done Le Domaine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Jomory, Thank you, appreciate your kind words. Looking forward to welcoming your group back on the farm Kind Regards Melanie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Domaine Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NDk3ZTIzLTQ4YjItNDMyNi1iZGQzLTI3OGE3YTQ1NjY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 40 5 1 5 Le Domaine Farm Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785788199873 20.136832312317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang