Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Donne E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Awesome! A wonderful relaxing weekend. Very welcoming hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Tranquil and hospitable. Absolute tranquility! We loved our stay at Le Domaine Cottages. The kids loved the pool. Given the extreme temperatures over the weekend, the aircon in the lounge area of the cottage was a lifesaver! Would definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Georgia Thank you for the kind words. Yes, that weekend was extremely hot. Looking forward to welcoming you back on the farm. Kind regards, Melanie

Rosilda C
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Hemels. Dis die derde keer wat ons by Le Domaine tuis gegaan het en dis definitief nie die laaste keer nie. Die plek is goed toegerus en het alles wat jy nodig het en nog meer. Ek sal Le Domaine keer op keer aanbeveel. Dis regtig die beste akkommodasie ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Altyd lekker as julle op die plaas kom kuier. Baie dankie vir hierdie pragtige woorde. Sien julle sommer gou weer vir 'n vierde kuier. Vriendelike groete

Donovan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig en verfrissend. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Dankie vir julle kuier saam met die seuns op die plaas. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Melanie

Elana A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, veilige bestemming, baie mooi plaas. Waarde vir geld, eienaar is 'n baie vriendelike mens en baie verstaanbaar. Veiligheid is tops. Die mooiste weggesteekte vakansieplek. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Elana Ons waardeer jou mooi woorde, dankie. Sien daarna uit om julle weer terug te ontvang op die plaas. Vriendelike groete Le Domaine

Vorne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Relaxing and comfortable. Beautiful and peaceful. Had everything we needed. Loved the pool area, very relaxing. Definitely going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
We would love to welcome your family back to the farm. Thank you for the kind words. Kind regards, Le Domaine

Chantel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier, boorde pragtig, lekker rustig. Eienaar het ook voorstelle gegee van dinge wat op daardie stadium aan die gang was in die omgewing wat nogal lekker was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Chantel, Dankie dat julle vir jul spesiale naweek op die plaas kom kuier het. Ons waardeer die mooi woorde, dankie. Vriendelike groete Melanie

Laurel Jane G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Exceptional and relaxing. Our stay at Le Domaine was exceptional. I would highly recommend it. The reception was so welcoming and everything was explained in detail. It is very relaxing but close enough to all amenities. Worth every penny paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Thank you for the kind words. It was lovely having you as our guests. Hope to welcome you back in the near future. Kind regards, Melanie

Jeanine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Behulpsaam, vriendelik en pragtig. Dit was an amazing verblyf. Sal weer daar inklok as ons in Montagu moet oorslaap. Beslis my eerste keuse van nou af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Jeanine, Ons waardeer jou mooi woorde, baie dankie. Sien daarna uit dat julle weer kom kuier op die plaas. Vriendelike groete Melanie

Wilma K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Absoluut fantastiese verblyf. Gasvryheid uit die boonste rakke, 'n lafenis tussen die boorde en uitsig op die berge. Die gasvrou het aan alles gedink. Ons was regtig beïndruk en het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Wilma Ons waardeer die mooi woorde sommer baie. Dankie dat julle met julle spesiale naweek, op die plaas kom kuier het. Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom. Groete Melanie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Domaine Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NDk3ZTIzLTQ4YjItNDMyNi1iZGQzLTI3OGE3YTQ1NjY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 46 5 1 5 Le Domaine Farm Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785788199873 20.136832312317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang