Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Florival

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 21, Tulbagh-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Le Florival is 'n troeteldiervriendelike selfsorgkothuis wat 6,7 km buite Tulbagh geleë is. Die kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste en is pragtig gemeubileer en bied alles wat 'n gas nodig het vir 'n gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.

Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Die stoep kyk uit oor die omheinde tuinarea waar troeteldiere vrylik kan rondloop, en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Tulbagh is 'n geskiedkundige dorp geleë aan die noordelike rand van een van die mooiste vrugbare valleie in die land, dit is perfek geleë vir daguitstappies na Kaapstad, Franschhoek, Paarl, Malmesbury, Stellenbosch, Worcester en Rawsonville asook die Kaap Wes. Kus. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, ryfietsry, ritsgly, perdry en wynproe in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Le Florival
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 21, Tulbagh-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Florival het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 21, Tulbagh-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3da4a26b513e62d1399aa948dd8b302ec1219708a779fd7017f7567e72d250083ffa09d574d41de169c078bfac23f3b7e1e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 21 Main Street Tulbagh Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.321708339052 19.101013122102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang