Le Franz
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Connie & Frikkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tanika B - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike lekker ervaring.
Lees meerLe Franz se terugvoer
Hi Tanika
Dit is nou regtig een van die lekkerste reviews wat ek nog gekry het. Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit baie. Dit is altyd 'n groot plesier om mense soos julle te ontvang.
Groete Connie
Lisbie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrye eienaar, altyd beskikbaar. Kan met groot vrymoedigheid aanbeveel.
Le Franz se terugvoer
More Lisbie
Dankie dat julle by ons gebly het, en ook vir die vriendelike woorde.
Ons is bly dat julle lekker gebly het. Hopelik sien ons julle weer volgende jaar met die rugby.
Groete, Connie
Samantha C - Mrt 2024
Algehele gradering
Felt safe and it's near the river.
Le Franz se terugvoer
Good morning to the three of you. Thank you for the review. Much appreciated. See you soon again. Regards, Connie
Ronel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflik!
Le Franz se terugvoer
Hi Ronel
Dankie vir die resensie. Ons is dankbaar dat alles vir julle heerlik was. Hoop om julle weer as gaste te sien.
Groete
Connie
Adre J - Aug 2024
Algehele gradering
Sagte skoon beddegoed, rustige omgewing, geen geraas, privaat.
Le Franz se terugvoer
Dankie Adre vir die vriendelike woorde. Word opreg waardeer en dit is 'n groot plesier vir ons gewees.
Monica V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid puik.
Le Franz se terugvoer
Hi Monica
Ek is baie jammer om te hoor van die yskas. Was glad nie bewus daarvan nie. Die bediendes het ook niks vir my gesê nie en ek self het niks agtergekom nie. Ek sal dringend daarna kyk. Dankie vir die terugvoer
Groete
Connie
Isabel M - Des 2023
Algehele gradering
Baie gawe en behulpsame eienaars! Sal graag weer kom kuier!
Le Franz se terugvoer
Goeie môre julle
Julle was lekker gaste en dis 'n groot plesier om sulke mense te huisves.
Dankie vir die gawe woorde en goeie resensie
Connie
Carine L - Des 2023
Algehele gradering
Stil, rustig en netjies.
Le Franz se terugvoer
Hallo Carine
So baie dankie vir die resensie. Dit word vreeslik waardeer. Solank julle net gelukkig en gerieflik was, dan is ek baie gelukkig
Connie
Beverley B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier vir die 2023 Wereld Beker eindstryd.
Lees meerLe Franz se terugvoer
Baie, baie dankie vir die gawe woorde. Ons waardeer julle opreg. Julle was fantastiese gaste. Ek kon nie glo dat daar mense in die eenheid gebly het nie. Alles was so skoon en netjies, nadat julle 2 aande daar gebly het. Dankie daarvoor ook.
Groete
Connie
Jessica B - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect for a weekend stay.
Le Franz se terugvoer
Thank you for the review, Jessica. Much appreciated. Glad you were happy with the accommodation
Regards Connie
Anelize J - Jun 2023
Algehele gradering
Baie oulik en sentraal geleë.
Le Franz se terugvoer
Dankie Anelize vir die vriendelike verwysing. Ons waardeer dit regtig baie.
Julle was vir ons lieflike gaste.
Dankie daarvoor
Groete
Connie
Wendy E - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Le Franz se terugvoer
Baie dankie Wendy, ons waardeer jou vriendelike woorde. Groete. Connie
Mollie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig en stil, sal definitief weer daar slaap. Baie dankie.
Le Franz se terugvoer
Goeie dag Mollie
Dankie ons waardeer jou woorde. Sien julle dan weer in die toekoms. ALTYD welkom
Groete
Connie
Lettie E - Feb 2023
Algehele gradering
Hierdie akkommodasie is onbeskryflik mooi en goed ingerig!
Lees meerLe Franz se terugvoer
Liewe Lettie
Ek kry sommer trane in my oë as ek jou resensie lees. Dankie vir jou vriendelike, mooi woorde oor Le Franz. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Julle het alles so netjies gelos. Dit word opreg waardeer. Van die beste gaste.
Liefde
Connie
Reinette D - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig, netjies en skoon.
Le Franz se terugvoer
Beste Reinette
Jou gawe woorde word opreg waardeer. Ek waardeer ook vir julle as gaste. Die eenheid was so skoon en netjies gelos. Kon nie glo dat daar mense gebly het vir twee aande nie. Julle is die beste.
Dankie.
Connie
Nicolette K - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, uiters netjies en goed geleë.
Le Franz se terugvoer
Baie dankie vir die waardevolle resensie. Ons waardeer dit. Ek is bly dat alles vir julle gerieflik was.
Groete
Connie
Christine K - Jul 2023
Algehele gradering
Nice, clean accommodation.
Le Franz se terugvoer
Good afternoon Tinkie,
I am so sorry about your attitude.
You asked me to pick you up at 07:00 in the morning from the guesthouse to take you somewhere, while you have your own car. I said that I will try and make a plan for you but I can not help you, as I have 2 small kids in my house and would not leave them alone while I am out.
Secondly, you asked me to take the keys to your room to a specific place, and all I told you, is that I do not drive around delivering keys to my guests. They normally come to Le Franz and I open for them.
I think this is a very unfair review, as we knew each other for some time now. Maybe that is why you expected me to drive around after you. So sorry you feel this way. Hope you are happy in your new environment.
Kind regards
Connie
Danel S - Nov 2022
Algehele gradering
Puik diens, beveel beslis aan.
Le Franz se terugvoer
Danel
Baie dankie vir die gawe woorde. Ek is bly julle het lekker gebly. Dis altyd net n plesier om gaste soos julle te hê. Sien julle gou weer.
Groete
Connie
Marika V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Le Franz se terugvoer
More julle almal. So baie dankie vir die resensie. Ek is bly dat julle die naweek geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Connie
Minette V - Okt 2022
Algehele gradering
Die kamers is baie netjies en is gemaklik naby aan alles. Ons het dit vreeslik baie geniet.
Le Franz se terugvoer
Hallo julle, baie baie dankie vir die mooi woorde oor Le Franz. Ons waardeer julle en dankie dat julle ons gekies het vir julle spesiale naweek.
Groete,
Connie
Roelien D - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek vir 2 persone met alles wat belowe is.
Le Franz se terugvoer
Dankie Roelien vir die positiewe en welkom resensie. Dit word baie waardeer. En julle is meer as welkom om weer by ons te bly. Dankie weereens.
Connie
Maria Elizabeth B - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect.
Le Franz se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi en welkome woorde. Ons is bly dat julle die tydjie hier geniet het, en hoop om julle weer te sien.
Groete
Connie
Maryke H - Apr 2022
Algehele gradering
Was heerlik gewees!
Le Franz se terugvoer
Hi julle
Dankie vir die gawe woorde. Ek verlang ook altyd na de see as die rivier so onstuimig is. Dankie vir julle kuier.
Groete Connie
Chris B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie moderne en netjiese kamer met alle benodighede!
Le Franz se terugvoer
Hi julle
Baie dankie vir die Baie beskrywende en gewaardeerde woorde. Julle was aangename mense en dankie dat die eenheid so netjies gelos was
Baie groete
Connie
Dennis D - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Le Franz se terugvoer
Dagse julle
Ek belowe volgende somer is daar lugversorging in daardie eenheid. Ons bou nog Le Franz so stadig op. Ek is bly as julle dit geniet het af gesien van die hitte.
Groete
Connie
Geo Q - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike, gemaklike verblyf in stil area.
Lees meerLe Franz se terugvoer
This is a very special review. Thanks for being so kind. We always try to keep our guests happy.
Thanks again for choosing Le Franz.
Adre J - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik skoon en netjies, baie rustig.
Le Franz se terugvoer
Goeiedag julle
Dankie vir die vriendelike verwysing na Le Franz.
Beste wense vir julle.
Connie
Andre L - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, baie netjies en vriendelike diens.
Le Franz se terugvoer
Hi julle, ons waardeer die vriendelike en gawe resensie. Dankie dat julle Le Franz gekies het.
Groete, Connie.
Amanda B - Des 2021
Algehele gradering
We had an amazing stay with our parents and children in 4 of the stylishly furnished units.
Le Franz se terugvoer
You were great people. Please come again.
Ilze H - Okt 2021
Algehele gradering
Very good.
Le Franz se terugvoer
Thank you for choosing Le Franz. Hope to see you again.
Angela R - Sep 2021
Algehele gradering
It was a really relaxing stay and Connie is very sweet and accommodating.
Le Franz se terugvoer
Hi Angela,
Many many thanks for the very nice words and review.
It was a pleasure having you.
Hope to see you again in the future.
Connie
Stiaan O - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Le Franz se terugvoer
Liewe Julle
Baie dankie vir die goeie resensie Ons waardeer dit. Altyd baie bly as ons gaste gelukkig was.
Jorika K - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Le Franz se terugvoer
Hi Jorika
Baie baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle gou gou weer
Groete
Connie
Evelyn J - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome!
Le Franz se terugvoer
Baie dankie julle vir die oulike resensie, ek waardeer dit baie. Kom gerus weer.
Connie
Dedre U - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en modern
Le Franz se terugvoer
Hi Dedre
Dankie, ek waardeer jou goeie gradering. Julle was aangename mense en het ons plek so netjies gelos. Dit sal enige tyd 'n plesier wees om julle weer te ontvang.
Groete
Connie
Andre K - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Le Franz se terugvoer
Baie dankie Jeanique. Dit is altyd baie lekker om gaste soos julle te huisves. Kom gerus weer kuier.
Ons waardeer die mooi resensie.
Dave B - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely quiet location, suitably close to all amenities in town.
Le Franz se terugvoer
Thanks for this lovely review. Much appreciated.
You were lovely guests and you are welcome to visit us again
Ilona V - Mrt 2021
Algehele gradering
Vinnig, maar lekke!
Le Franz se terugvoer
Dankie julle vir sulke vriendelike woorde. Ons doen alles met graagte vir ons gaste. Kom kuier gerus weer vir ons.
Noleen W - Feb 2021
Algehele gradering
Met vriendelikheid ontvang, baie moeite gedoen om ons omstandighede te akkommodeer.
Le Franz se terugvoer
Hi Noleen
Baie baie dankie vir die goeie review.
'n Mens verstaan omstandighede. Julle kom vir troue en moet aantrek en so aan.
Geen moeite gewees nie.
Kom gerus weer.
Groete
Connie
Lourita P - Okt 2021
Algehele gradering
Comfy.
Le Franz se terugvoer
Thanks for the lovely review. Much appreciated.
Jeanine J - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker
Le Franz se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het die tydjie geniet. Kom gerus weer.
Groete
Connie
Juanita V - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Als wat mens nodig het. Ons was 3 volwassenes en 4 kinders en het heerlike gekuier en gebraai.
Le Franz se terugvoer
Hi Juanita
Baie dankie vir jou resensie en ons is bly jul het dit geniet by Le Franz. Ons sien uit na jul volgende bespreking.
Dennis G - Mrt 2020
Algehele gradering
Enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pret.
'n Lekker plek, ons hou van Eenheid 5 - baie gesellig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Le Franz se terugvoer
Thanks for your review Dennis. We are happy you enjoyed your stay.
Veronica S - Feb 2020
Algehele gradering
Sien definitief weer!
Themni M - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful and very homey.
Le Franz se terugvoer
Hi Thembi
Thank you kindly for your review. We are happy that you enjoyed your stay at Le Franz.
Yolande C - Nov 2019
Algehele gradering
Hotter than butter!
Le Franz se terugvoer
Dear Yolande,
Thank you for your review and thank you for your kind words. We are happy that you had a great relaxing stay. You are always welcome!
Karina V - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam, veilig en skoon.
Le Franz se terugvoer
Beste Karina,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Eghardt
Maryke E - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Nag om te onthou.
Thean D - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Licolette R - Feb 2019
Algehele gradering
Mooi, skoon & netjies!
Yolande P - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Le Franz se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop jul kom rus en kuier sommer gou weer by ons!
Janine B - Apr 2019
Algehele gradering
Area is stil, maar steeds naby genoeg aan dorp.
Karen M - Apr 2019
Algehele gradering
Eenheid Nr 5 is ideaal vir enkelpersoon.
Sharlize Q - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n oulik plekkie wat naby aan alles was en ons het lekker ontspan by die boma braai.
Phillip D - Nov 2019
Algehele gradering
Die ligging is baie goed en die geriewe is aanvaarbaar.
Albert S - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Nathan P - Mei 2019
Algehele gradering
Place needs security and maintenance attention.
Elsie V - Apr 2019
Algehele gradering
Nie aangenaam nie.
Marietjie S - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Wollie P - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld in uiters goed-toegeruste eenheid.
Suzette M - Okt 2018
Algehele gradering
Diamant van 'n plek en eienaars met harte van goud!
Le Franz se terugvoer
Baie dankie Suzette. Julle is altyd welkom. Hoop ons sien jul sommer gou weer.
Linda W - Sep 2018
Algehele gradering
Clean and peaceful.
Chene V - Jul 2018
Algehele gradering
Moderne verblyf toegerus met alles nodig.
Sanmari S - Mei 2018
Algehele gradering
Mooi, netjies en smaakvol versier.
Hanlie R - Des 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Twanay Y - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Blackie S - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam om daar oor te bly.
Lizette B - Apr 2018
Algehele gradering
Die plek is goed toegerus.
Frans V - Feb 2018
Algehele gradering
Was heerlik rustig, maar egter nie vir ouers met jong kinders nie.
Martina B - Okt 2018
Algehele gradering
Welkome lafenis.
Irene V - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike naweek bederf.
Monica V - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies mooi en skoon.
Jacques H - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Le Franz se terugvoer
Goeiedag Jacques,
Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer!
Sindie en Eghardt Vermaak
Mm E - Okt 2017
Algehele gradering
Vervelig.
Le Franz se terugvoer
Goeiedag Morne,
Baie Dankie vir jou resensie. Ons het aandag gegee aan die televisie punte in elke kamer en DStv en lugversorging geïnstalleer. Kom maak gerus weer n draai.
Eghardt en Sindie Vermaak
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johannastraat 9, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang