Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Gaulois Luxury Flats

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miller-weg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie luukse selfsorg-eenhede, geleë teen die laer hange van die Gordonsbaai-bergkant, bied aan gaste rustige uitsigte oor Valsbaai. Hierdie koloniale stylhuis verdeel in 3 eilandstyl selfsorg-eenhede wat almal goed gemeubileer is om gaste gehalteverblyf te bied.

Elke oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof gasstoof, yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die glasdeure maak oop na die balkon en gaste het direkte toegang tot die gedeelde plonspoel op die dek onder.

Gaste kan asemrowende uitsigte oor die Hottentotberge na die Ooste, of Tafelberg na die Weste geniet, en kan ook die hawe besoek, 'n paar plaaslike restaurante wat onderweg gevind word, of net 'n ontspannende stap langs die strand neem.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Le Gaulois Luxury Flats
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 101

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Miller-weg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Gaulois Luxury Flats het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Miller-weg 135, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e0fc9787683d4534dd2749b4daf392e078e1184bc97715a176691069a6482f3061706e198d317e4d91e5131fa44e31a0976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 135 Miller Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1644783 18.863202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang