Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Grand Chateau

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Razan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 152 resensies vir Le Grand Chateau
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andries D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Ek kan beslis aanbeveel.

Weereens lekker gebly in 'n skoon, bekostigbare plek met gasvrye mense. Sien ons weer volgende jaar.

Narina V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narina V

Baie mooi hotel, sal weer gaan.

Baie goeie diens. Kamer was pragtig. Baie lekker gebly.

Karin R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R

Veilig, goeie ligging en vriendelike personeel.

Daar is parkering op die perseel. Alles was selfs beter as wat ek verwag het. Ons het nie ontbyt nie, maar die opset lyk netjies en modern.

Amelia S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Cost effective awesome stay.

It was awesome. The attention to detail is highly appreciated. Thank you so much. We will be back! With friends and family.

Willem E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E

Fun.

Nice, clean and cosy.

Tianca S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tianca S

Oornag gebly. Baie netjies, veilig, skoon en baie vriendelike mense.

Baie lekker gebly. Sal weer daar oorslaap.

Susan Claire L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan Claire L

Restful.

Welcoming, lovely room. Nothing was too much trouble.

Carla L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Perfek.

Heerlik, gasvry en kamers word elke dag skoongemaak met skoon handdoeke ens. Sal dit sterk aanbeveel.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Amanda P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P

Rustig en goed geleë.

Alles was netjies en skoon. Slegs warm water was 'n probleem. Loop half uur voor dit warm is, mors baie water so.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Uitstekende diens. Hulle het uit hul pad gegaan om my bespreking volgens my behoeftes te doen.

Sal hulle beslis aanbeveel.

Andries D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

12 Gholfers wat lekker geslaap het in waarde vir geld ouwereldse hotel.

TV-aanbod is beperk met net SABC en ETV. Gelukkig was ons nie daar om TV te kyk.

Albert D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Gerieflik.

Sentraal, gerieflik, veilig, netjies.

Leonie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M

Baie mooi skoon en netjies. Vriendelike staff, behulpsaam en professioneel.

Ons het sommer 'n ma-dogter-wegbreek geneem. Die personeel was so vriendelik en behulpsaam. Dit is pragtig en mordern binne en kan dit verseker aan beveel. Veilige parkering en naby alles.

Giepie E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giepie E

Ons het 'n rustige, skoon, netjiese plek gehad met als wat jy nodig het.

Die hotel is uitstekend geleë en uitstekend in dit wat hulle bied.

Johan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie goed en lekker. Sal verseker weer gaan.

Die diens was baie goed. Ek sal vir enige iemand aanbied om daar te gaan bly.

Elsabe C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C

Stil en rustig.

Parkering so bietjie van 'n probleem. Anders baie mooi, skoon, vriendelike personeel. Le Grand Chateau kan net daaroor dink om ontbyt ook te bedien.

Lance P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance P

Very comfortable stay.

In short, maybe have more toilet paper available. More channels on the TV would be great.

Zelda D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Onvergeetlik.

Die ontvangs was hartlik, ons het nog nie eers die ontvangstoonbank bereik nie toe word ons op die naam gegroet. Die ligging is perfek - nie te ver van die winkels en eetplekke. Die kamers word elke dag skoongemaak en als word hervul. Dit is regtig net nodig om klere te bring, verder is daar alles wat jy mag nodig kry. Ek was regtig lanklaas so beïndruk.

Sanja C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C

Pragtige hotel.

Kamer is ruim. Het lekker gebly. Baie dankie.

Corinne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne V

Baie lekker.

Dit was baie netjies, gerieflik en uitstekende diens.

Chantelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V

Lekker gebly.

Dit was rustig, skoon en netjies.

Rudi L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L

Sien sterre.

Sien sterre.

Ria K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K

Dit was aangenaam.

Dit sal lekker wees om ontbyt op die perseel te geniet. Veral as mens vroegoggend afsprake het. Loadshedding en gaste wat 4 am inboek was ietwat ongemaklik.

Elsa V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa V

Dit was baie lekker, maar baie klein.

Die kamer was baie beknop, slegs om oor te slaap was dit ok.

Jurie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie J

Was lekker en bekostigbaar.

Wonderlike diens/gasvryheid en ligging. Sal weer daar kom bly in die toekoms.

Brigitte C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte C

Baie netjies.

Baie vriendelike dame en plek was skoon en mooi.

Morne N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne N

Kamer was mooi netjies en skoon.

Netjies en skoon. Het lekker gebly. Was bietjie raserig met mense in die gang die aand. Verder geen probleme.

Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Vriendelike en vinnige diens.

Was voldoende vir wat ons verwag het.

Annelie P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P

Ons was daar vir 'n troue.

Baie skoon en netjies en baie vriendelike personeel. Baie dankie.

Claudia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia S

Pleasant, relaxing.

It is a very nice hotel. The staff is friendly and helpful. The highlight for me was the generator during load shedding. It would have been extra nice if there was a swimming pool, but I have nothing to complain about. We had a very pleasant stay at Le Grand Chateau.

Nico E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Gerieflik en skoon.

Lekker gebly. Plekkie was skoon en alles reg.

Zelda D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Word aanbeveel.

Baie goeie en vriendelike diens. Sal dit vir seker aanbeveel.

Nelis V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis V

Baie goeie waarde vir geld.

Baie netjies, skoon gemaklik. Sal definitief weer daar oorbly.

Amanda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Ons was Junie 2022 daar, asook nou Oktober 2022, sal weer gaan. sal beslis weer kom na hierdie hotel.

Hotel is naby aan die winkeltjies en van die restaurante is loop-afstand en hul kos is uitstekend.

David L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Massive.

Your place is marvelous.

Anita Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita Z

Ons verbly was baie gerieflik en aangenaam.

Al die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Die personeel was opreg vriendelik en kon alle inligting verskaf. Die kamer was goed ingerig en heel prakties, waar alles tot voldoende dubbel punt proppe aan gedink is. Die parkeer ruimte was ongelukkig onoordeelkundig deur ander gaste gebruik, maar die bestuur is bewus daarvan en spreek reeds die probleem aan. Die verblyf is nie op die besige hoofstraat geleë nie en tog gerieflik naby aan alles. Ons was hoogs tevrede en sal weer van die verblyf gebruik maak, asook aanbeveel by familie en vriende.

Danie W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W

Aangenaam en vriendelik.

Vanaf aankoms tot vertrek was die gasvryheid en netheid opmerklik. Ligging is baie goed en O's restaurant net 'n blok weg van die hotel.

Ursula K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula K

Friendly staff and comfortable rooms. Location to the main street was ideal.

We wanted to stay within walking distance of the main street and Le Gran Chateau is ideally suited for this.

Annelien S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien S

Baie vriendelike diens.

Dit is 'n jammerte hul is nog besig met opknappings met ons besoek. Kon ongelukkig nie ontbyt geniet of die bar vir drankies. Maar sal graag weer besoek sodra die opknappings voltooi is.

Marelize L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L

Their service was fantastic.

We had a function and stayed over during a weekend when there was not electricity and water in Parys for a few days. They went out of their way to accommodate us. Kept the generator running, I could even use my hairdryer. They warmed water on a gas stove for us to wash ourselves.

Amanda V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

We really enjoy our stay and most definitely come back again, and recommend for our friends as well. there is nothing to complain about, was fabulous and worth the money. Thank you so much. aeverybody was kind and friendly.

Five stars. All of the best products in bathrooms as well, and very safe envirement.

Tina L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina L

Pleasantly comfortable and adequate.

Perfect, peaceful location.

Monica S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

I had nice stay however you need to check on your beds now and then as the one I slept was uncomfortable.

I requested double instead you gave me two singles and we did not bond well with my husband and the other single was too hollow.

Paul M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Great.

Good value for money, clean, neat environment, quiet, ticks all the boxes for me. Easy location for exploring Parys.

Maureen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Absoluut fantastiese plek.

Baie vriendelike diens en sekuriteit was so vriendelik die dame het my tasse help dra tot in my kamer. Die personeel was baie vriendelik en die plek is baie netjies.

Janine P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Baie vriendelik en lekker.

Lekker by O's Restaurant geëet wat loopafstand van die hotel is.

Charl L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl L

Overnight stay.

Facility, as well as the room were nice and clean. The staff are very friendly and go out of their way to make the stay pleasurable. Thank you Rinda and team.

Modiehi M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Modiehi M

We wish to stay longer.

Service was the best, breakfast was nice and the staff they were friendly smile, thanks guys.

Neels B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B

Great stay.

We had a lovely stay.

Johann C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann C

Baie rustig en sentraal.

Opgewonde oor verbeterings en uitbreidings wat in proses is. Sien uit na restaurant wat binnekort gaan open.

Paul P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul P

Goeie, gerieflike dienste dankie.

Geniet dit vir 'n vinnige naweek weg, nie te duur vir die goeie diens nie.

Carel V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel V

Vriendelikheid, baie gaaf, sou net B&B waardeer het.

TV-kanale kan gerus opgradeer word.

Martie E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie E

Baie aangenaam.

Handdoeke is oud en stukkend. Gaste het baklei en geraas. Saterdagnag ons kon niemand by ontvangs opspoor nie.

Lezandi E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandi E

Baie netjies en skoon, het lekker geslaap.

Baie mooi, netjies en skoon kamers.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Japie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Japie V

Voldoen aan die belangrikste behoeftes.

Was tydens my besoek besig met opknappings, en dus geen ontbyt nie. Ek verstaan dit volkome en is nie 'n klagte nie. Beperkte, veilige parkeerplekke.

Sharon V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon V

Good for a one night stay.

The rooms are not soundproof but no noise late at night and no parking available for car and to stay on the street but no issues car was fine.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alta V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alta V

Aangename verblyf.

Het kort verblyf geniet.

Deon H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H

Eienaar skroom nie om enige probleem op te los nie.

Besig met verbeteringe, dus slegs 3 ster met tye van besoek.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Angela R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela R

Phenomenal guest house

Best guest house in South Africa. Private and high class.

Chavonne A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chavonne A

Vriendelik, behulpsaam en soos 'n ander land gevoel.

Die diens was puik. Ek en my man het ons oornag vreeslik geniet. Ons sal definitief weer by Le Grand Chateau oornag.

Reinhard H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard H

A wonderful experience.

We were a group of 10 cyclists requiring an early breakfast for our departure. We were spoilt with a lovely pack with sandwiches, cool drinks etc. A wonderful place to stay. Super friendly host by the name Diana, took care of all our requirements.

Lize S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize S

Heerlik, netjies, vriendelik, sentraal!

Ek en my tienerdogter het heerlik gebly. Dis lekker sentraal, so ons het sommer ons motor by die hotel gelos en die dorp plat gestap. Baie lekker ontbyt geëet by die hotel. Die personeel is uiters vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is ruim, skoon en netjies. Ek beveel dit definitief ten sterkste aan. Volgende keer sal ons die Spa ook probeer.

Carl S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S

Luukse netjiese verblyf.

Heerlike netjiese familie verblyf.

Dr Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Johan V

Lekker lekker.

Diens was baie goed, heerlik stil.

Mariette B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette B

Baie lekker en skoon omgewing.

Die kamers is baie gerieflik, maar die bed was eintlik regtig ongemaklik en deurgeslaaap. Sal beslis weer daarheen gaan en dan hoop die beddens is bietjie beter.

Maryke M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke M

Baie lekker en perfek.

Die hotel was perfek vir 'n oornagplekkie, mens het niks meer as dit nodig nie. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer.

Johan B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Baie gerieflik.

Was net vir een aand, maar sal beslis teruggaan.

Rene K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K

It was nice. The only problem was the other guests coming in at 12 or 3 in the morning with a loud noise.

We left one day earlier because we can't sleep in the hotel with the noise during the night. Really unpleasant.

Elaine K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K

Rustige verblyf en gerieflik geleë.

Baie aangename ervaring. Personeel baie behulpsaam.

Sunet V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V

Ons het baie lekker gebly.

Dit was skoon, veilig en die personeel is baie vriendelik. Die plek is ook lekker sentraal geleë.

Adolph L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adolph L

Baie lekker en professioneel.

Was in Parys vir 'n troue en het by Lê Grand Chateau oorgeslaap. Dit was die perfekte akkommodasie.

Yolande V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande V

Baie lekker gewees.

Alles was maklik en ons het geen probleme gehad nie.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Steven O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven O

Plek is baie mooi, skoon en netjies, ons het lekker gebly.

Sien sterre.

Natasha B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Awesome, friendly, definitely will go there again.

A lovely place, clean and comfy.

Tanja B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja B

Baie aangename verblyf.

Vriendelik, hulpvaardige personeel. Gemaklike, netjiese kamers. Lekker ontbyt geëet. Sal weer daar bly.

Juve S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juve S

Aangenaam en goed geleë.

Baie aangename plek om by te woon. Baie mooie en skoon. Vriendelike mense. Sal vir seker weer die hotel besoek.

Martie E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie E

Gerieflik, netjies en skoon.

Sal beslis verblyf aan ander aanbeveel.

Riana B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana B

Rustig en aangenaam.

Vriendelike diens. Rustige atmosfeer.

Carla L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla L

Rustig, professionele diens en geld werd.

Was die derde keer wat ek daar oornag het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie professionele personeel en vriendelike diens. Rustige omgewing en baie netjies.Veilige parkering. Beslis die geld werd. Sal definitief weer daarheen gaan.

Wessel S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S

Great.

Despite staying well I am concerned about Parys in general.

Marita E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita E

Uitstekend.

Het die verblyf baie geniet daar. Al wat kort is net 'n kluis in kamer waar jy waardevolle items kan toesluit. Maar andersins smart.

Michelle W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W

Dis 'n hotel soos al die ander.

Melodramatiese vrou met kommentaar. Waarde vir geld. Jou sterretjie het geval. Ek was daar as 'n drywer vir 'n spul dronk mans na 'n bachelors. My aand was beplan om net Netflix te kyk en te rustig te wees. Advertering was met WiFi. Die sein is so swak jy kan nie eers 'n Whatsapp ontvang deur die WiFi nie. Ek blameer glad nie die hotel nie. Ek glo daar is nie goeie internet in die klein dorpie nie. As jy daar is en gaan baie internet benodig of beplan om te Netflix, koop maar vir jou 'n ekstra bundel of drie. Verder gaan jy lekker slaap! Baie dankie vir julle great diens en vriendelikheid!

Nonhlanhla N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla N

Lovely place.

I loved everything about this place. Walking distance to Main Street where all the shops and restaurants are. Nice breakfast, clean rooms, quietness, helpful staff. It felt like home and we had a wonderful stay. I will go back the next time I'm in Parys.

Tom H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom H

Vriendelike personeel en netjiese kamers! Goeie diens!

Heerlik gebly. Baie sentraal geleë om Parys te ontgin! Beveel graag Le Grand Chateau aan!

Thys E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys E

Die vriendelike ontvangs was opreg waardeer.

Die verblyf was skoon en netjies. Ontvangs was uitstekend. Area tydens ons besoek was stil en rustig. Sal aanbeveel.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Zenobia S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia S

Dit was asemrowend. Baie meer as wat ek verwag het. Well done people!

Beste diens wat ek in lang tyd gehad het. Dankie!

Laurika P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika P

Ouwêreldse sjarme.

Tiaan en Nkosi het uit hul pad gegaan vir ons van die oomblik wat ons arriveer het, totdat ons die volgende oggend die hotel verlaat het! Topklas diens julle! Baie dankie Tiaan en Nkosi!

Susan V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Gerieflik.

Dit is baie goed geleë. Binne stapafstand van als. Als is altyd reg en skoon en netjies. Die personeel is baie vriendelik.

Jd F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd F

Sal enige tyd aanbeveel en teruggaan.

Sien sterre.

Maureen V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Ongelooflik mooi, skoon, netjies, heerlike buffet-ontbyt.

Ongelooflik mooi, skoon, netjies, heerlike buffet-ontbyt. Warm verwelkoming gehad. Ons is na ons kamer begelei, alles aan ons verduidelik. Tiaan by ontvangs was baie gasvry. Ontvangs area was baie netjies, ek het sommer toe ons instap geweet, hier gaan ons lekker bly.

Rona D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rona D

Alles was netjies en skoon.

Daar was nie genoeg parkering binne nie, ons voertuig moes in die straat staan, die hek by parkering en wat na kamer se agterdeur gaan se slot is 'n grap, stel voor daar moet 24 uur-sekuriteit wees.

Johanna M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna M

Oulik en prakties!

Oulike plek, die man wat na-ure ontvangs hanteer het, kon dalk so bietjie vriendeliker gewees het. Sal dit aanbeveel vir ander.

Marika W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marika W

Lekker rustig.

Sal enige tyd weer die plek besoek.

Ben K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K

Skoon, netjies, sentraal geleë verblyf.

Lekker oornag / naweek verblyf, wat skoon netjies is met vriendelike en flink diens, maar sou nie aanraai vir langer verblyf nie weens 'n gemis aan uitsig op die pragtige natuurskoon van die omgewing. 'n Nadeel is die beperkte toesluit parkeer area beskikbaar. Die pluspunt is dat die hotel binne loopafstand van die meeste winkels in die dorp is, wat definitief waarde vir geld bied.

Louis L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Aangenaam verras met die hotel.

Aangenaam verras met die hotel, dis baie beter as die dorp! Dorp vervalle behalwe 'n paar winkels in hoofstraat en baie vuil, museum gesluit.

A P V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
A P V

Net een koffie in die kamer.

Baie goeie ligging. Geen kroegfasiliteite vir die naweek. Verder was dit aangenaam!

Mark L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Flinke diens en heerlik geslaap!

Baie lekker gebly - die bykomstighede in die kamer kort dalk net aandag. Nie een van die twee bedlampies in die kamer het gewerk nie, maar verder was die verblyf lekker gemaklik. Baie sentraal en naby die besige Bree straat met al die antiek- en curiowinkels. Ons was vriendelik ontvang by die ontvangsarea, verwelkom met komplimentêre sjampanje waarna 'n portier ons na die kamers geneem het. Met aankoms daar kon ons bestellings plaas by die kroeg en 'n kelner het dit by ons kamers afgelewer. Die lugversorger en enorme bed was hemels.

Antionette S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette S

Fantastic!

We enjoyed our stay and would stay over again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Ons het ons verblyf geniet en sal weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eon A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon A

Baie lekker.

Ek het saam my moeder hier gebly. Die diens was puik. Sal verseker weer hier bly.

Frieda & Henry S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda & Henry S

Baie lekker en personeel was baie hulpvaardig.

Sien gerus die sterre.

Marius H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H

Julle sal my definitief weer sien.

Die hotel is sowat 150 m van die hoofstraat af, 'n kort stappie en jy is in die dorp. Naby al die eet- / drinkplekke en so 15 minute se loop na die mall en ander winkels toe. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is netjies en skoon en bekostigbaar.

Sumien D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumien D

Le Grand Chateau bied netjiese, skoon verblyf.

Le Grand Chateau bied netjiese, skoon verblyf met lugversorging. Vriendelike, behulpsame personeel en dit is gerieflik naby die hartklop van Parys en die rivier geleë.

Louise J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise J

Mooi skoon en netjies.

Verblyf was mooi skoon en netjies. Enigste ding wat gepla het was die beligting in die kamer. Die bedlampies is baie dof, en daar is net een klein dowwe lig. Dit maak dit moeilik om in die aand te lees.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lizette H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette H

Lekker.

Sien die sterre.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Francois P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Uitstekend!

Baie lekker gebly, vriendelike personeel en heerlike kamers. Topklas-verblyf!

Christa W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa W

Dit was amazing.

Alles was bo verwagting en die diens was uitstekend. Ek sal julle by al my vriende aanbeveel.

Liza K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza K

Asemrowend lekker!

Die verblyf was onbeskryflik baie mooi en personeel baie vriendelik. Ontbyt was heerlik!

Tiaan N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan N

Lieflike rusplek!

Was aangenaam verras met goeie diens!

Adel C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel C

Was baie lekker gewees. Mense baie vriendelik en hulpvaardig.

Die hotel was soos beskryf op die web. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Het baie goeie aanbevelings gemaak. Die hotel kort net 'n swembad, dis al. Baie dankie.

Anet B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet B

Heerlik gewees dankie.

Ons het net oorgeslaap maar sal dit weer doen. Ek kan dit hoogs aanbeveel. Baie goed!

Marlene P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Fantasties!

Heerlik! Sal net bietjie meer vriendelikheid van staf waardeer! Andersins ... Fantasties! By verre die beste plekkie in Parys!

Gerda J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Netjies, skoon en goed toegerus met vriendelike personeel.

Definitief ons no. 1-stop vir verblyf in Parys.

Wiana B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiana B

Baie goed!

Sal dit beslis aanbeveel.

Annamarie L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie L

Fantasies. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer van Le Grand Chateau gebruik maak as ons weer Parys besoek.

Ons het ons een nag se oorslaap by Le Grand Chateau geniet en sal weer van hul dienste gebruik maak as ons Parys besoek. Lekker stil area.

Jan S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Goeie hotel!

Lekker oornag verblyf.

Hantie F - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie F

Dit was regtig aangenaam met baie vriendelike personeel.

Vriendelike personeel. Netjiese kamers. Ontbyt was bietjie olierig, maar moet in een asem noem dat ek baie gesteld is op gesonde eetgewoontes.

Zelda V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda V

Dit was aangenaam.

Personeel baie vriendelik, kamers baie netjies, maar ons sou 'n bad waardeer het. Ons was nogal teleurgesteld in die parkeerplek, sou 'n toesluit-motorhuis of afdakke wou hê. Andersins was dit 'n goeie ervaring.

Gerrie S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie S

Goed!

Ons groep het alles goed en skoon gevind. Personeel baie vriendelik.

Wessel S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel S

Gemaklike oornagplek.

Dis nie ideaal om langer as 1 nag oor te bly nie.

Ettienne D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ettienne D

Baie mooi kamer en mooi hotel.

Baie professioneel en vriendelik. Baie mooi hotel. Sal weer daar gaan oornag.

Caroline M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline M

Aangenaam, dankie.

Verseker asb. veilige parkering vir alle gaste. Met ons aankoms het ons 'n parkeerplek gehad agter die hotel. maar ons het weer gery die aand en toe ons terugkom moes ons in die straat parkeer omdat ons parkeerplek nie meer beskikbaar was nie. Dit behoort nie 'n "first come, first serve" -reëling te wees nie, ons is in elk geval ook nie ingelig dat dit so werk nie.

Phillip V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip V

Aangenaam!

Verblyf was gemiddeld. Swart alge op die badkamerplafon en skewe spieëls dui daarop dat kwaliteitskontrole nie goed funksioneer nie.

Leigh H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Leigh H

Het twee nagte daar oorgebly en ek sal persoonlik nie weer daar bly, dit was glad nie wat ek verwag het nie.

Het meer verwag. Die parkering was swak. Hulle let glad nie op na die klein goedjies in die kamer nie.

Beth D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth D

'n Warm, hartlike tuiste weg van die huis. Baie, baie dankie.

Baie dankie vir 'n vreugdevolle tydjie by Le Grand Chateau, sal verseker weer daar kom bly.

Greta B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta B

Baie goed!!

Baie skoon, goed gereël.

Hannes S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Die moeite werd!

Baie netjies en skoon verblyf. Die personeel was baie behulpsaam.

Leon J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J

'n Warm ontvangs ervaar en baie goeie diens!

Baie dankie vir 'n wonderlike plek, wens net dat julle eetgeriewe gehad het.

Sean S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean S

Baie gemaklik, sentraal en skoon.

Die matras was amazing, ek slaap gewoonlik moeilik op hotelbeddens, maar hierdie was 'n duursame matras en het veroorsaak dat ek baie lekker geslaap het. Dis ook baie skoon wat ek baie waardeer het.

Sarel B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Baie goeie diens!

Parkering moet verbeter word; daar was te min vir al die gaste se voertuie.

Laetitia V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia V

Die hotel is baie goed geleë en loopafstand van die dorp en eetplekke.

Ons familie was in Parys vir 'n verjaarsdagpartytjie en het Le Grand Chateau gekies om oor te slaap. Hulle het ons baie vriendelik ontvang en die kamers was pragtig skoon en netjies. Die bed en kussings was effe ongemaklik, maar niks ernstig nie. ('n Mens hou maar van jou eie bed). My ma, wat in haar eie kamer gebly het, se TV het nie gewerk nie, maar dit het haar nie veel gepla nie. Andersins kan ons nie kla oor Le Grand Chateau en sal heel moontlik weer daar oorbly.

Eben C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben C

Baie "nice" en "fancy".

Sien die sterre hieronder.

Jaco C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco C

Oornag vanaf Pietermaritzburg op pad na Aardklop in Potchefstroom.

Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag. Enigste probleem is parkering (moet lyne verf of iets, want persone vat meer parkering as nodig wat lei tot 'n tekort aan parkering).

Corrie C - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie C

Het baie lekker gebly.

Kamer en badkamer was netjies met mooi dekor. Sou net verkies het dat ons laat weet is oor tyd vir ontbyt, asook watter besienswaardighede daar in Parys is.

Jurgens L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens L

A very nice experience

The hotel was very neat and tidy and it looked good. The staff were friendly and professional. We would gladly recommend the hotel to others.

Ria-li S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria-li S

Gemaklik, netjies en alles wat mens van 'n oornagfasiliteit verwag.

Vriendelike diens, skoon kamer, gemaklike bed en lugversorging! Alles wat mens verlang van 'n klein hotel.

Corne H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne H

'n Lekker oornagplek!

Baie goeie en vriendelike diens!

Thys F - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Thys F

Ek was effens teleurgesteld.

Die kamers is baie mooi en baie gerieflik. Ons was egter teleurgesteld in die diens. Daar was geen beheer oor die parkeerterrein nie, teen die tyd dat ons by die hotel aangekom het, was die terrein ontoeganklik weens voertuie wat slordig geparkeer is. Ons moes dus in die straat parkeer vir die nag. Die kroeg was ook toe omdat die kroegman iets by die huis aangehad het. Ontbyt was egter die grootste teleurstelling. Die kos het duidelik al baie lank op die verwarmers gestaan, ons moes lank sit en wag vir die enigste kelner om die eiers se bestelling te kom neem. Die vloer in die eetsaal was stowwerig, gebruikte tafels is nie opgeruim nie en daar was miere oral. Die ergste was dat ons na ontbyt ingelig is dat dit nie ingesluit is by die kamertarief nie. R80 per persoon was regtig te veel vir daardie ontbyt en as ek geweet het, sou ek beslis iewers anders gaan ontbyt eet het.

Hester D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Susan V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Heerlik gekuier,die personeel se diens puik,baie dankie.

Ons het net saans gesukkel om te lees, die ligte baie swak daarvoor. "Ander" gaste het vreeslik geraas tot 4uur die oggend wat baie steurend was, ons weet jul het nie beheer daaroor nie. Jul prys was goed, sal jul beslis aanbeveel. Baie dankie.

Kirsty V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty V

Gerieflik!

Dit was uitstekend gewees.

Jd F - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jd F

Uitstekend!

Uitstekende plek, probeer gerus!

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 61, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNjcwN2FmLTkyNTItNDY2Ny05YTQ0LTMyZWE2YzQ3NTkwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 61 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.897730135405 27.453178840475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang