Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Grand Chateau

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 61, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Le Grand Chateau skuil in die hartjie van die Koepel-erfenisgebied. Ou en nuwe elemente word pragtig verweef en die asemrowende Franse en art déco-interieur skitter van tydlose elegansie.

Ons het 10 Standaardkamers, 10 St Etienne-kamers, met slaapplek vir 40 gaste altesaam. Die dubbelkamers het slaapplek vir 2 gaste en het elk 'n dubbelbed. Die Bruisduite spog met 'n koningingrootte-bed en die gesinseenhed het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Ander kamergeriewe sluit 'n TV, en suite-badkamers, lugversorging, 'n haardroër en 'n strykyster op versoek in.

WiFi, konferensiegeriewe en beperkte parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Breekweg na 'n bestemming wat spog met historiese wonders, luuksheid, en puik diens, 'n venue wat perfek is vir spanbou, konferensies, troues en wegbreke vir gesinne en vriendegroepe wat moeg is vir die stad.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Andries D
5.0
Ek kan beslis aanbeveel. Weereens lekker gebly in 'n skoon, bekostigbare plek met gasvrye mense. Sien ons weer volgende jaar.
Aug 2024
Narina V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi hotel, sal weer gaan. Baie goeie diens. Kamer was pragtig. Baie lekker gebly.
Jul 2024
Karin R
Saam met vriende
5.0
Veilig, goeie ligging en vriendelike personeel. Daar is parkering op die perseel. Alles was selfs beter as wat ek verwag het. Ons het nie ontbyt nie, ...
Sien meer
Jun 2024
Amelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Cost effective awesome stay. It was awesome. The attention to detail is highly appreciated. Thank you so much. We will be back! With f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Willem E
Saam met lewensmaat
5.0
Fun. Nice, clean and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Razan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 152

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Boomstraat 61, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Le Grand Chateau het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 61, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNjcwN2FmLTkyNTItNDY2Ny05YTQ0LTMyZWE2YzQ3NTkwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 61 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.897730135405 27.453178840475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang