Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Grenier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenot-weg 40, The Yard 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Le Grenier bied gaste selfsorgverblyf in 'n pragtige eenheid wat in die pragtige wynvalleidorpie Franschhoek geleë is.

Hierdie eenheid met lugversorging is ideaal vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n eetarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-slim-TV met Apple TV. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n kaggel en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet.

Deur die stapeldeure is daar 'n lieflike houtdek-area met 'n privaat jacuzzi, 'n Weber-braai en buitesitplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Le Grenier
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ané & Carlos Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Huguenot-weg 40, The Yard 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Grenier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenot-weg 40, The Yard 5, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0265a27e6bcde4875d31982d2d933a8adb110035be6289196b1518b67e31e3b300354bc0fc39df399982cc77702e78ca4a13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 40 Huguenot Road 5 The Yard 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910772 19.11931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang