Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Mahi Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Le Mahi Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erna R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna R

Pragtig en baie gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Sal beslis Le Mahi vir vriende aanbeveel.

Wilma L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma L

Uitstekende ontvangs en baie rustig.

Het ons dadelik laat tuis voel en die ontbyt wat Bernadine maak, is uit die boonste rakke. Rustige atmosfeer en pragtige uitsig op die tuine. Kamer en badkamer was gerieflik, netjies en het alles wat ons nodig gehad het.

Pieter S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Great experience overall vanaf ontvangs tot ons moes ry. Kamers baie netjies!

Fantastiese akkommodasie & gasvrou!

Estie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Baie lekker gewees.

Wonderlike gasvrou. Skoon en gerieflik.

Carla J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J

Baie netjies, vriendelik, rustig en skoon.

Baie lekker gebly. Professioneel en behulpsaam. Mooi uitsig van kamer af. Heerlike ontbyt. Hoë standaarde. Sal definitief terug.

Tony K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K

A wonderful overnight stay and great breakfast.

A well-appointed house that is a great retreat from the sand, sun and wind after a day on the beach. Good quality bedding, great breakfast, all very easy.

Pam H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pam H

Pleasant.

Pleasant and convenient. Good location.

Pieter R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Perfekte klein gastehuis wat alles bied.

Was uitstekend! Vriendelik, baie netjies en huislike gevoel. Bernadine is baie behulpsaam en professioneel.

Vanessa L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa L

Pleasant.

Very neat, clean, cosy. Host very friendly.

Jackie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P

Heerlik.

Le Mahi kry 5 ster gehalte en diens met 'n baie goeie prys. Plek is bo industry standard in hulle prysklas. Ontbyt heerlik. Pragtige blyplek en baie vriendelike eienaar en staff. Sal baie beslis weer soontoe gaan.

Willem G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G

Baie netjies.

Luukse kamer. Vriendelike mense. Mooi uitsig.

Boet V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet V

Bogemiddeld.

Le Mahi word hoogs aanbeveel.

Karin G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Heerlike wegbreek.

Pragtige gastehuis, heerlike ontbyt en baie gasvrye en vriendelike bestuurderes.

Helene D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene D

'n Pragtige gastehuis vir 'n kieskeurige besoeker.

Le Mahi het alles vir 'n gas wat baie kieskeurig is. Vriendelikheid, internasionale standaard, mooi binneversiering, tuin om in te ontspan, heerlike ontbyt, 'n goeie bed met sagte linne, goeie badkamerbenodighede. Beslis baie goeie waarde vir geld.

Tania I - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania I

Puik diens en gastehuis.

Ons is vriendelik ontvang by Le Mahi Gastehuis. Dit is mooi skoon en netjies en ideaal geleë. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons sal hulle definitief weer besoek.

Gerda B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B

Aangename verblyf.

Die kamer is mooi en gerieflik. Die ontbyt was eersteklas. Eienaar en personeel gasvry. Die tuin is goed versorg. Die dekor in die huis interessant. Geen klagtes.

Jane T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane T

Ek het gekom vir Weskus Marathon.

Baie lekker gebly! Baie vriendelike mense! Hulpvaardig met hulp om te stort na die wedloop en 'n kospakkie te gee! Sal hulle sterk aanbeveel!

Annemie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie D

Le Mahi is vir seker die beste B&B wat ons nog beleef het in Langebaan.

Ons sal vir seker Le Mahi aanbeveel en weer besoek. Die pragtige gastehuis skep 'n rustige atmosfeer en laat jou beslis baie tuis voel. Die diens is vriendelik en professioneel van begin tot einde. Ontbyt is beslis 'n bederf op sy eie, moet dit nie misloop nie! Baie dankie aan Sanet en Bernadine vir jul moeite en omgee.

Lesley S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley S

Absolutely the best.

Once again Le Mahi was spectacular. This quaint, spotless, beautifully appointed Guest House is a must do if you are travelling to see the flowers or visiting the area. The staff are just the best and so is the breakfast. Definitely a come-back-very-soon experience. Thanks guys.

Lesley S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley S

Wonderful stay.

We had an amazing stay at Le Mahi. Staff were fabulous, rooms very well appointed and clean. Breakfast was superb. The views from the balconies are great and the courtyard room was also great. I would recommend this to anyone wanting to stay in Langebaan.

Janette L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette L

Besonders en baie lekker.

Bernadine is 'n baie goeie gasvrou en bedien die mooiste en heerlikste ontbyte - my man het selfs foto's daarvan geneem. Verblyf in 'n baie mooi kamer wat baie snoesig was. Ons het al die geselsies geniet. Dankie, dit was baie lekker.

Marina V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marina V

Het dit geniet - het net 'n probleem gehad omdat daar nie braaigeriewe was nie.

Dit is 'n baie gerieflike plek in 'n rustige omgewing. Ons het net 'n probleem gehad omdat net een kamer braaigeriewe gehad het wat iemand bespreek het. Ons sal voorstel dat daar 'n braai op wiele beskikbaar gestel word indien iemand daar wil braai. Alhoewel daar nie kombuisgeriewe is nie, kan 'n mens wel papierborde gebruik en lekker buite sit en ontspan om 'n vuurtjie.

Dolly V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly V

We felt at home.

The hostess was very friendly and helpful and made you feel at home, but also as a guest. They (both) served a good breakfast. Free and good working WiFi.

Willem N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Absolute hemel op aarde!

Uitstekende geriewe en 'n gasvrou wat 'n raakvatter is. Die ontbyt was van hoogstaande gehalte en smaaklik bedien in die eetkamer met 'n wonderlike atmosfeer en uitsig. LeMahi is in 'n klas van sy eie!

Kobus D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Ongelooflik lekker!

Vriendelike diens en pragtige plek! Sal dit vir enige persoon aanbeveel!

Buks P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks P

Baie vriendelik en behulpsaam!

'n Aangename en goed versorgde plek. Die bestuur is baie behulpsaam en gaan uit hulle pad om verblyf aangenaam te maak.

Elmari S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S

Net te kort

Is soos familie ontvang en getrakteer. Sal beslis aanbeveel.

Siggy H - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siggy H

Most enjoyable! We will be back next year.

We had a great time at Le Mahi! The accommodation was excellent, the hosts great, the breakfast something to experience and the Langebaan weather was lovely. We are already looking forward to our visit next year.

Vanaf
Vanaf R1 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200790e771e921d177faa50b70f4c1095bce7bef7efe5068099e587c85ab08becd6ea34634b41cb8d9700f13cefaa85589fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 52 Sleigh Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.088094348518 18.043187856674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang