Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Mahi Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Le Mahi Guest House bied eksklusiewe verblyf vir oordeelkundige gaste wat die fyner dinge in die lewe kan waardeer. Die gastehuis is 1 km vanaf die strand aan die Mashie-hof in Langebaan aan die Weskus geleë.

Die verblyf beskik oor 5 gerieflike kamers, almal toegerus met en suite-badkamers, asook 'n yskassie, platskerm-TV met Netflix en YouTube, gratis WiFi, lessenaars, kluis, waaier, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. .

Al 4 luukse kamers het privaat patio's met kalmerende uitsigte oor 'n gholfbaan. Die standaardkamer het geen uitsig nie en die privaat ingang is toeganklik deur 'n klein binnehof.

Hierdie eiendom het 'n kragtige omskakelaar en batterystelsel en ons is van die netwerk af tydens beurtkrag. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.

Ontbyt word vars voorberei vir elke gas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Le Mahi Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Mahi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200790e771e921d177faa50b70f4c1095bce7bef7efe5068099e587c85ab08becd6ea34634b41cb8d9700f13cefaa85589fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 52 Sleigh Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.088094348518 18.043187856674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang