Le Mahi Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Le Mahi Guest House bied eksklusiewe verblyf vir diegene wat mal is oor die fyner dinge in die lewe. Die gastehuis is 1 km vanaf die strand en op die Mashie-gholfbaan in Langebaan aan die Weskus.
Verblyf is beskikbaar in 5 gerieflike kamers, elk met 'n en suite-badkamer, yskassie, platskerm-TV met Netflix en YouTube, gratis WiFi, 'n lessenaar, kluis, waaier, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Al 4 luukse kamers het 'n privaat stoep met 'n mooi uitsig oor die gholfbaan. Die standaardkamer het nie 'n uitsig nie, maar het wel 'n privaat ingang wat deur 'n klein binnehof bereik word.
Die verblyf het 'n omsetter en batterystelsel en word nie deur beurtkrag geraak nie. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Ontbyt word bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Mahi Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sleigh-straat 52, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang