Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Manoir de Brendel Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Le Manoir de Brendel Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Cobus W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus W

Vanuit die boonste rakke.

Absoluut voldoen aan die verwagtinge van 'n topklas blyplek.

Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike resensie, ons is so bly dat jy jou verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom met jou volgende besoek aan Franschhoek.
Vriendelike Groete
Die LMB Span

Le Manoir de Brendel Guesthouse
Lizmarie M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizmarie M

Most amazing.

We had the most amazing stay with amazing people and a gorgeous room! They were extremely accommodating. We loved every second.

Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer

Hello Lizmarie
We appreciate your positive feedback, thank you so much. So happy that you enjoyed our service and accommodation.
Look forward to welcoming you back soon.
Kind Regards
The LMB Team

Le Manoir de Brendel Guesthouse
Annette D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D

Baie goed.

Baie mooi omgewing. Diens was uitstekend.

Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer

Hello Annette
Baie dankie vir u puik resensie. So bly dat u u verblyf, ons pragtige deel van die paradys en ons diens geniet het.
Ons sien daarna uit om u terug te verwelkom tydens u volgende besoek aan Franschhoek.
Vriendelike Groete,
Die LMB spaan

Le Manoir de Brendel Guesthouse
Johann V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie rustig en uitstekend geleë.

Net een aand oorgebly - sou graag volgende keer langer wil bly - maar baie goed geleë en heerlike ontbyt met 'n lekker stappie tussen die wingerde.

Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Bly dat julle die ontbyt en stappie geniet het, goeie naweek weer. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom by Le Mainor de Brendel vir n langer breek. Vriendelike groete, LMB span

Le Manoir de Brendel Guesthouse
Petrus F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus F

Puik, uitstekend, netjies en rustig!

Aangenaam, rustig, mooi. Sal dit altyd aanbeveel, ontbyt uitstekend en netjiese lokaal.

Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom by Le Mainor de Brendel.

Vriendelike groete,
LMB span

Le Manoir de Brendel Guesthouse
Vasti V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti V

Ek en my man het baie lekker gebly by Le Manoir de Brendel.

Ons was bevoorreg om heeltemal alleen te gewees het, aangesien dit gedurende die week was, en als was so stil en rustig, net soos ons dit wou gehad het. Ons sê vreeslik baie dankie vir elke dag se sjerrie, fantastiese omelette en julle rooiwyn!

Andre M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

This was one of the most beautiful guesthouses I have ever visited!

Le Manoir de Brendal is definitely a guesthouse that I will highly recommend. We had a lovely stay and the scenery is beautiful!

Mandy D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mandy D

This is not a 5 star hotel, so not good value for money.

I would not recommend this guesthouse to anyone as it is not good value for money. It is trying to be something that it is not.

Le Manoir de Brendel Guesthouse se terugvoer

Dear Mandy,

Thank you for your valuable and honest feedback. We are sorry that you did not feel that we were good value for money. As we strive to ensure five star standards, we would appreciate your feedback regarding the areas your felt were not good value for money.

Kind Regards,
Charmaine

Le Manoir de Brendel Guesthouse
Vanaf R3 035
R3 035 R2 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 035
R3 035 R2 125
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, R45, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac6b736b07799e39cd1b40bf2221925936b35a654d8e46d0bfe04f0699c845019ff6535f0402dd321b7cfee6855e8fd96b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 035 nouVanaf R2 125 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R45 Main Road La Motte 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.881308621595 19.061444898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang