Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Manoir de Brendel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Cobus W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Vanuit die boonste rakke. Absoluut voldoen aan die verwagtinge van 'n topklas blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Le Manoir de Brendel Guesthouse
Dankie vir jou wonderlike resensie, ons is so bly dat jy jou verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom met jou volgende besoek aan Franschhoek. Vriendelike Groete Die LMB Span

Lizmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2019

Most amazing. We had the most amazing stay with amazing people and a gorgeous room! They were extremely accommodating. We loved every second.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charmaine
Le Manoir de Brendel Guesthouse
Hello Lizmarie We appreciate your positive feedback, thank you so much. So happy that you enjoyed our service and accommodation. Look forward to welcoming you back soon. Kind Regards The LMB Team

Annette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2017

Baie goed. Baie mooi omgewing. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charmaine
Le Manoir de Brendel Guesthouse
Hello Annette Baie dankie vir u puik resensie. So bly dat u u verblyf, ons pragtige deel van die paradys en ons diens geniet het. Ons sien daarna uit om u terug te verwelkom tydens u volgende besoek aan Franschhoek. Vriendelike Groete, Die LMB spaan

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2016

Baie rustig en uitstekend geleë. Net een aand oorgebly - sou graag volgende keer langer wil bly - maar baie goed geleë en heerlike ontbyt met 'n lekker stappie tussen die wingerde.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Le Manoir de Brendel Guesthouse
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Bly dat julle die ontbyt en stappie geniet het, goeie naweek weer. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom by Le Mainor de Brendel vir n langer breek. Vriendelike groete, LMB span

Petrus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2015

Puik, uitstekend, netjies en rustig! Aangenaam, rustig, mooi. Sal dit altyd aanbeveel, ontbyt uitstekend en netjiese lokaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Le Manoir de Brendel Guesthouse
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom by Le Mainor de Brendel. Vriendelike groete, LMB span

Vasti V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2015

Ek en my man het baie lekker gebly by Le Manoir de Brendel. Ons was bevoorreg om heeltemal alleen te gewees het, aangesien dit gedurende die week was, en als was so stil en rustig, net soos ons dit wou gehad het. Ons sê vreeslik baie dankie vir elke dag se sjerrie, fantastiese omelette en julle rooiwyn!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2015

This was one of the most beautiful guesthouses I have ever visited! Le Manoir de Brendal is definitely a guesthouse that I will highly recommend. We had a lovely stay and the scenery is beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mandy D
1 nag Gesin met tieners
3.0
Sep 2015

This is not a 5 star hotel, so not good value for money. I would not recommend this guesthouse to anyone as it is not good value for money. It is trying to be something that it is not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Charmaine
Le Manoir de Brendel Guesthouse
Dear Mandy, Thank you for your valuable and honest feedback. We are sorry that you did not feel that we were good value for money. As we strive to ensure five star standards, we would appreciate your feedback regarding the areas your felt were not good value for money. Kind Regards, Charmaine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R3 035
R3 035 R2 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 035
R3 035 R2 125
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, R45, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac6b736b07799e39cd1b40bf2221925936b35a654d8e46d0bfe04f0699c845019ff6535f0402dd321b7cfee6855e8fd96b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 035 nouVanaf R2 125 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R45 Main Road La Motte 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.881308621595 19.061444898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang