Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Marina Bed and Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Le Marina Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sarah M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

Fantastic!

It was absolutely fantastic! We loved it.

Abrie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie T

Picture perfect.

The property is located on a security-controlled island. The rooms are spacious (there are only 2) and have a shared lounge and deck. Each room has its own small private stoep too. There is direct access to the marina and a canoe is available on request. Breakfast is served anytime from 8 am and made to order. Kevin is a super host and very friendly and accommodating.

Francois N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N

Skoon, netjies en goed geleë.

Kevin het uit sy pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak. Die uitsig oor die rivier is perfek en die ligging ideaal om die omgewing te verken.

Mike B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike B

Good.

Good location, welcoming reception.

Roy M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roy M

Amazing location, but a bit noisy with traffic on the marina early morning.

Breakfast was during load shedding and the owner struggled with catering - inadequately equipped. Easy walking distance to dinner venues and other amenities.

Antoinetta B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Die Weskusvrede oorrompel jou.

Die kuier langs die Marina was regtig 'n lafenis. Daar is 'n ryke voëllewe en die verblyf (heerlike bed, beddegoed en stort) en ontbyt (voorberei en bedien deur die gasheer) was uit die boeke. Ons kon heerlik swem, die eiland verken asook die omgewing beter leer ken. Ons beveel so 'n wegbreek van harte aan.

Odette B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B

Amazing day. Will definitely stay there again.

See stars.

Harris C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harris C

Home away from home.

Kevin is briljant met self sy watertand ontbyt. Beslis ons vriende en famie aanbeveel om Kevin te besoek.

Neil B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil B

'n Romantiese wegbreek.

Wow! Wat 'n lekker naweek. Baie netjiese kamer, mooi skoon en rustig langs die rivier. Baie voëls gesien en lekker geroei en geswem. Sal vir seker weer kom kuier. Die ontbyt was ook baie lekker.

Schalk F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk F

Gemengde gevoelens.

Ons was onder die indruk dat ons deur Kevin en Niki ontvang sal word, net om by ons aankoms uit te vind dat Niki vir amper 'n jaar nie meer deel van die "pakket" is nie. Kevin probeer sy bes om die B&B op sy eie te hanteer, maar ons kon duidelik sien dat daar hier en daar "detail" is wat 'n "female touch" nodig het.

Adrian T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian T

The best.

Pleasantly surprised, loved the view and the surroundings, great area for bird lovers.

Beverley M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M

Heaven on earth paradise.

My husband and I wanted to kayak and bird watch. Our expectations were exceeded in this beautiful bird and fish paradise. Our hosts were friendly and helpful. They welcomed us into there home with open arms. The breakfasts were delicious and anything we needed was provided for us. If you are looking for a safe place to play on the Bergriver and want to relax for a few days then this is the place to do it.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Beverley,

Thank you so much for your kind and generous review of Le Marina.

Hopefully you will return one day.

Kind regards,

Kevin.

Le Marina Bed and Breakfast
Nannette V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nannette V

Nice and quiet.

Very nice and quiet with excellent personal customer service - breakfast every morning was a treat and special.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Nannette,

Thank you for your review. It is much appreciated and do come and visit again.

Kind regards,

Kevin.

Le Marina Bed and Breakfast
Marlene L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene L

Baie gerieflike op-die-water-wegbreek.

Ons is te alle tye professioneel hanteer, met als wat ons nodig het rondom ons.

Ian M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Puik in alke opsigte.

Loopafstand van goeie eetplek, gemoedsrus vir jouself en uitstekende gasheer! Ontspan gerieflik en gemaklike omgewing.

Lee-roy M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-roy M

Friendly hosts, awesome location, home away from home.

See stars.

Hadley C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hadley C

Dit was baie lekker en rustig.

Ek sal enige een aanraai om daarheen te gaan. Baie vriendelike mense.

Chris H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Fantasties!

Sien sterre.

Christie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V

Heerlik.

Goeie ligging en 'n pragtige omgewing.

Aubrey B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey B

Fantastiese gasvryheid.

Van ons aankoms tot vertrek 2 dae later het ons tuis gevoel. Kevin en Niki is 2 wonderlike mense sonder enige pretensies. Doen so voort!

Wynand F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F

Waarde vir geld.

Gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak, sal beslis weer daar oorbly en aanbeveel by my vriende.

Marie J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J

Overnight stay.

I received a warm welcome. I was given great information as to where I could go for a meal. Generally a friendly atmosphere. I enjoyed being on the water's edge.

Thulani K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani K

The place is perfect, loved everything about it.

I would definitely come back even if it's not on business this time around, the people were so welcoming and we really enjoyed our stay.

Ingrid W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W

Absoluut fantasties!

Ons het lanklaas sulke gasvryheid en waarde vir geld teëgekom. Dit was wonderlik om te beleef.

Tersius L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius L

Met hierdie atmosfeer vul jy jou siel.

Ons as egpaar se lewe is een groot gejaag. Met die afsterwe van 'n familievriend was ons dus hier vir 'n begrafnis. Le Marina was ons tuiste vir 2 nagte. Wat 'n wonderlike ontvangs deur Kevin en Nici Vrydag. Mens voel dadelik tuis en dit is asof jy hierdie mense al jou leeftyd ken. Ons word deur die gastehuis geneem en alles word duidelik aan ons bekendgestel. Ons word ingelig oor die omgewing en ook van die vermaak/restaurante in die omgewing. Alles is netjies. Ons word begroet met 'n pragtige kamer, mooi gevoude handdoeke op die bed en sjokolade. Die manier wat gebruik word om ontbyt te bespreek is 'n wow. Alles is stiptelik en netjies voorgesit. Wat vir ons 'n spesiale gevoel was, was die feit dat beide Kevin en Nici by ons aansluit vir 'n kort rukkie wanneer die finale ontbyt bedien word. Hier word ons mooi gegroet en daar word gevra of alles in orde is. Dus vir ons die wenresep, want dit gaan nie net vir hulle oor die besigheid nie, maar om hulle gaste gelukkig te hou. Le Marina beveel ons aan en ons self sal weer daarvan gebruik maak.

Gail S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S

Absolutely a fabulous holiday place to relax.

Kevin and Nicky are warm hearts people. Breakfast was awesome and the bed sleeps like your are in heaven. I will definitely recommend Le Marina to anybody. Thank you so much, Kevin and Nicky.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Good day Gail and friends,

It was lovely hosting you all for the weekend and hopefully, you will visit again when your batteries need recharging.

Fondest regards,
Kevin and Niki.

Le Marina Bed and Breakfast
Louis S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

'n Stukkie paradys.

Sal dit vir almal aanbeveel wat 'n rustige plek soek. Die gasvryheid, diens en die ontbyt is alles eersteklas.

Kobus E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Baie lekker, vriendelike diens, sal definitief weer teruggaan.

Was baie vriendelik ontvang, alles baie skoon en netjies. Ligging en uitsig baie goed, sal weer teruggaan.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Hello Kobus,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop dat jy weer kom kuier nie net een aand, maar vir die naweek.
Vriendlike groete,
Kevin en Niki
Le Marina B&B

Le Marina Bed and Breakfast
Jaques S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaques S

Fantastiese, heerlike omgewing en gasheer/-vrou.

Bederf jouself en jou partner met 'n fantastiese wegbreek na 'n baie mooie Weskusdorpie met die perfekte gasheer en vrou in 'n pragtige, rustige omgewing. Baie dankie La Marina, sal vir seker weer kom kuier.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Hallo Jaques

Baie dankie vir die rubriek, ons probeer om al ons gaste te verwelkom soos ou vriende. Ons hopelik sien ons julle weer binnekort.

Vriendelike groete

Kevin en Niki.
Le Marina.

Le Marina Bed and Breakfast
Frikkie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie G

Baie aangenaam, lekker sentraal vir rondsnuffel aan die Weskus.

Netjiese, gemaklike verblyf. Kevin en Niki het alles moontlik gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Hello Frikkie en Selene,

Baie dankie vir die positiewe resensie - ons hoop ons sien julle weer op Admiraal Eiland binnekort.

Groete,

Kevin en Niki.

Le Marina Bed and Breakfast
Busiswa M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Busiswa M

It was awesome, extremely nice.

It is indeed a home away from home, friendly people made it more welcoming. I enjoyed every moment. I am definitely gonna come back soon.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for your kind words Busiswa. We look forward to welcoming you back to Le Marina in the near future.

Kind regards
Kevin

Le Marina Bed and Breakfast
Nic Z - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic Z

Sal volgende keer langer bly.

Het die verblyf baie geniet. Sou regtig langer wou bly. Die gasvryheid was uitmuntend.

Liesl Jo Anne H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl Jo Anne H

Fantasties.

Baie dankie Kevin en Nicky, ons het baie lekker ontspan. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Julle is gawe mense, ons sien julle weer.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Liesl en Brad, ons sien uit dat julle weer kom kuier. Hierdie keer vir 'n naweek of 'n lang naweek.

Groete van die Weskus.

Kevin en Niki.

Le Marina Bed and Breakfast
Shane F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane F

Awesome.

Everything about this B&B is awesome. The rooms, the hosts, the breakfast, the boat trip, all worth the price. Definitely going back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Alles van hierdie B&B is wonderlik. Die kamers, gashere, ontbyt, bootrit was ales die prys werd. Gaan beslis terug.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Thanks so much Shane for the lovely comments. We look forward to welcoming you back to Le Marina.

Kind regards,
Kevin & Niki

Le Marina Bed and Breakfast
Ruth W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth W

Awesome.

Our stay was amazing, the owners where very accommodating and fantastic people. We recommend this accommodation to anyone.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Ruth,
Thanks so much for the lovely comments and the 5 star rating. We appreciate you taking the time to do this and we look forward to welcoming you back to Le Marina.

Kind regards,
Kevin & Niki

Le Marina Bed and Breakfast
Trudie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S

Uitstekend, baie vriendelike gasheer en vrou, net van die beste nog ervaar.

Ek het my kinders gestuur vir 'n huweliksherdenking. Hulle was in ekstase oor die plek. Die ligging, die rit op die eienaar se boot en die gasheer en vrou was ongelooflik. Alles van die verblyf tot die ontbyt - net 100% uitstekend. Hulle sê hulle sal weer gaan.

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Good day Trudie,

Thank you so much for the kind words. It was an absolute pleasure to host Dewald and Sune, what a stunning young couple.

Hopefully, you and your hubby will also visit us one day.

Kind regards,
Kevin

Le Marina Bed and Breakfast
Adriaan M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M

Waarde vir jou geld.

2de keer wat ons by Le Marina tuisgaan en sal weer teruggaan. Kamers is ruim, netjies en alles werk. Kevin is 'n gasheer duisend.

Steyn V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V

Een van daai plekke waarheen jy net moet gaan.

Sien die sterre.

André B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B

Baie lekker en waarde vir geld.

Week lank Kevin & Nikki se gasvryheid geniet. Alles was puik en perfek. By die voordeur soos familie verwelkom. Mooiste kamer en badkamer. Heerlike ontbyt en saans lekker op die balkon gebraai en die natuurskoon geniet. Week was hopeloos te kort, julle sien ons beslis weer binnekort.

Clinton J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton J

Very happy with our stay though short, but sweet.

Thank you Kevin and Niki for the amazing stay and service provided. Niki makes a killer omelette and even though we had a short stay the memory will live on forever,will be back again soon, thanks guys!

Andreas S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas S

Tranquillity makes the art of relaxing that much easier.

When things are not good or not what they should be or just not what one expected, one tends to list them one by one, here are my views: Nothing to complain about, all good and Niki and Kevin go the extra mile, that includes Thumper.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die rustigheid het dit maklik gemaak om lekker te ontspan.

As iets sleg was, of nie was wat jy verwag het, is 'n mens geneig om dit een vir een te lys, so hier is my siening oor Le Marina: Niks om oor te kla nie, alles was reg en Niki en Kevin doen regtig baie moeite, dit sluit Thumper in.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eileen S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen S

Besonders, beeldskoon en ontspannend.

Dit was 'n werklike lekker ervaring, dit is baie mooi en rustig. Jou siel rus wanneer jy op die balkon sit met 'n koppie koffie en uitkyk oor die waters en die natuurskoon. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Patrick L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick L

Mooi, rustig en vriendelijk

De titel zegt eigenlijk reeds genoeg.

Iloma M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iloma M

Wonderlike ligging, atmosfeer en diens.

Alles was so lekker. Ons het regtig gevoel of ons ontspan die oomblik toe ons in die kamer inloop en snags is dit so rustig, mens slaap soos 'n babatjie.

Johann V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Het baie lekker gebly en ontbyt was uitstekend - sal graag wees in toekoms daar bly.

Ruim, gerieflike kamer met 'n pragtige uitsig oor die water en heerlike ontbyt.

Francisca M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca M

Fantasmagories soos Paula sou sê!

Dit was regtig iets besonders. Waar dit geleë is, Kevin & Nikki se fantastiese diens, die ontbyt en die behulpsaamheid. Hulle is baie vriendelike mense en ons het ons gate uit geniet!

Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer

Francisca en Anthony,

Baie dankie vir jou kommentaar en ons hoop julle weer eendag in doe toekoms sal kom kuier.

Weskus groete,

Kevin & Niki.

Le Marina Bed and Breakfast
Boet B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet B

Netjies, skoon, modern, gasvry en veilig.

Een nag oorgeslaap. Baie netjies en veilig. Vriendelik en gasvry ontvang.

Hans V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V

Wow, ons verwagtinge is oortref.

Nicci en Kevin lyk bietjie na Port Owen se hippies, maar moenie dink dat enigiets afgeskeep word nie! Ons het vir twee heerlike dae tydens vanjaar se Bergrivier kano-marathon by Le Marina gebly - as ons gespaar word, kom ons beslis terug.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoonerrylaan 12, Admiral Island, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYzlmYmVlLTFhNmItNGViMi1iNmRlLWFkYmVkY2ZjYjY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 12 Schooner Drive Admiral Island 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.788293735 18.147626034915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang