Le Marina Bed and Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Sarah M - Aug 2024
Algehele gradering
Fantastic!
Abrie T - Apr 2023
Algehele gradering
Picture perfect.
Francois N - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed geleë.
Mike B - Nov 2023
Algehele gradering
Good.
Roy M - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing location, but a bit noisy with traffic on the marina early morning.
Antoinetta B - Mrt 2022
Algehele gradering
Die Weskusvrede oorrompel jou.
Odette B - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing day. Will definitely stay there again.
Harris C - Jun 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Neil B - Feb 2022
Algehele gradering
'n Romantiese wegbreek.
Schalk F - Feb 2022
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Adrian T - Mei 2021
Algehele gradering
The best.
Beverley M - Apr 2021
Algehele gradering
Heaven on earth paradise.
Lees meerLe Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Beverley,
Thank you so much for your kind and generous review of Le Marina.
Hopefully you will return one day.
Kind regards,
Kevin.
Nannette V - Feb 2021
Algehele gradering
Nice and quiet.
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Nannette,
Thank you for your review. It is much appreciated and do come and visit again.
Kind regards,
Kevin.
Marlene L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike op-die-water-wegbreek.
Ian M - Nov 2020
Algehele gradering
Puik in alke opsigte.
Lee-roy M - Jan 2020
Algehele gradering
Friendly hosts, awesome location, home away from home.
Hadley C - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Chris H - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Christie V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Aubrey B - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid.
Wynand F - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marie J - Aug 2019
Algehele gradering
Overnight stay.
Thulani K - Jul 2019
Algehele gradering
The place is perfect, loved everything about it.
Ingrid W - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Tersius L - Mrt 2019
Algehele gradering
Met hierdie atmosfeer vul jy jou siel.
Lees meerGail S - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely a fabulous holiday place to relax.
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Good day Gail and friends,
It was lovely hosting you all for the weekend and hopefully, you will visit again when your batteries need recharging.
Fondest regards,
Kevin and Niki.
Louis S - Feb 2019
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
Kobus E - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelike diens, sal definitief weer teruggaan.
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Hello Kobus,
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop dat jy weer kom kuier nie net een aand, maar vir die naweek.
Vriendlike groete,
Kevin en Niki
Le Marina B&B
Jaques S - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastiese, heerlike omgewing en gasheer/-vrou.
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Hallo Jaques
Baie dankie vir die rubriek, ons probeer om al ons gaste te verwelkom soos ou vriende. Ons hopelik sien ons julle weer binnekort.
Vriendelike groete
Kevin en Niki.
Le Marina.
Frikkie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, lekker sentraal vir rondsnuffel aan die Weskus.
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Hello Frikkie en Selene,
Baie dankie vir die positiewe resensie - ons hoop ons sien julle weer op Admiraal Eiland binnekort.
Groete,
Kevin en Niki.
Busiswa M - Okt 2018
Algehele gradering
It was awesome, extremely nice.
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you for your kind words Busiswa. We look forward to welcoming you back to Le Marina in the near future.
Kind regards
Kevin
Nic Z - Aug 2018
Algehele gradering
Sal volgende keer langer bly.
Liesl Jo Anne H - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Liesl en Brad, ons sien uit dat julle weer kom kuier. Hierdie keer vir 'n naweek of 'n lang naweek.
Groete van die Weskus.
Kevin en Niki.
Shane F - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Alles van hierdie B&B is wonderlik. Die kamers, gashere, ontbyt, bootrit was ales die prys werd. Gaan beslis terug.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Thanks so much Shane for the lovely comments. We look forward to welcoming you back to Le Marina.
Kind regards,
Kevin & Niki
Ruth W - Mrt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Ruth,
Thanks so much for the lovely comments and the 5 star rating. We appreciate you taking the time to do this and we look forward to welcoming you back to Le Marina.
Kind regards,
Kevin & Niki
Trudie S - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend, baie vriendelike gasheer en vrou, net van die beste nog ervaar.
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Good day Trudie,
Thank you so much for the kind words. It was an absolute pleasure to host Dewald and Sune, what a stunning young couple.
Hopefully, you and your hubby will also visit us one day.
Kind regards,
Kevin
Adriaan M - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Steyn V - Apr 2017
Algehele gradering
Een van daai plekke waarheen jy net moet gaan.
André B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker en waarde vir geld.
Clinton J - Mei 2017
Algehele gradering
Very happy with our stay though short, but sweet.
Andreas S - Apr 2017
Algehele gradering
Tranquillity makes the art of relaxing that much easier.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die rustigheid het dit maklik gemaak om lekker te ontspan.
As iets sleg was, of nie was wat jy verwag het, is 'n mens geneig om dit een vir een te lys, so hier is my siening oor Le Marina: Niks om oor te kla nie, alles was reg en Niki en Kevin doen regtig baie moeite, dit sluit Thumper in.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eileen S - Nov 2017
Algehele gradering
Besonders, beeldskoon en ontspannend.
Patrick L - Nov 2017
Algehele gradering
Mooi, rustig en vriendelijk
Iloma M - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike ligging, atmosfeer en diens.
Johann V - Des 2016
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en ontbyt was uitstekend - sal graag wees in toekoms daar bly.
Francisca M - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasmagories soos Paula sou sê!
Le Marina Bed and Breakfast se terugvoer
Francisca en Anthony,
Baie dankie vir jou kommentaar en ons hoop julle weer eendag in doe toekoms sal kom kuier.
Weskus groete,
Kevin & Niki.
Boet B - Aug 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, modern, gasvry en veilig.
Hans V - Jul 2016
Algehele gradering
Wow, ons verwagtinge is oortref.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schoonerrylaan 12, Admiral Island, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang